30.09.2019 Views

Debtfree Magazine September 2019

The September 2019 issue of Debtfree Magazine. SA's Free debt counselling and debt review magazine. We discuss a court case that changes it all as well as possible changes to the NCA & Regulations.

The September 2019 issue of Debtfree Magazine. SA's Free debt counselling and debt review magazine. We discuss a court case that changes it all as well as possible changes to the NCA & Regulations.

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

feit dat hulle onder skuldberading die nodige verligting kon geniet om

sake om te draai of was daar n ander rede?

Dit is goed en wel om na die bestek van onderskeidelik 12 en 18 maande

hof toe te gaan en skuldberading te beveg maar wat sou gebeur het

in hierdie periode sonder die beskerming van skuldberading? Sou elke

skuldeiser, en ek lê die klem op elke skuldeiser, hulle op die boeke gedra het

sonder enige gevolge? Hou ingedagte dat finansiële instellings voorsiening

moet maak vir slegte skuld en enige rekening wat drie maande of meer

agterstallig is moet as slegte skuld verklaar word. Hoogs onwaarskynlik.

Skuldberading is nie n quick fix nie, dit is n proses en geensins n maklike

proses nie. Ek wil dit amper vergelyk met n wêreldbeker rugby span,

hulle bou vier jaar aan die proses om teen die bestes mee te ding, jy kan

nie n jaar of twee voor die tyd begin planne beraam en span bou nie.

Skuldberading wat as n korttermyn oplossing gesien word gaan faal. Die

groot probleem van hierdie twee persone blyk te wees is dat hulle nie,

terwyl hulle onder skuldberading is skuld kan aangaan nie. Was daar n

les geleer terwyl hulle onder skuldberading was? Duidelik nie.

Tjorts op die Bokke!

Groete,

Christo

Christo Hattingh

Kyk gerus my LinkedIn profile:

https://www.linkedin.com/in/christo-hattingh-351a52130/

* Seriously please do let us know if you found this article to be

funny/offensive/amusing/interesting feedback@debtfreedigi.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!