30.09.2019 Views

Debtfree Magazine September 2019

The September 2019 issue of Debtfree Magazine. SA's Free debt counselling and debt review magazine. We discuss a court case that changes it all as well as possible changes to the NCA & Regulations.

The September 2019 issue of Debtfree Magazine. SA's Free debt counselling and debt review magazine. We discuss a court case that changes it all as well as possible changes to the NCA & Regulations.

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

te beeldsaai of selfs oor die radio uit te saai nie. Die gevolg is dat die

geleentheid wat homself voorgedoen het om ons as n verdeelde nasie

weer saam te snoer verlore is. Mag die beste span wen, veral as dit die

Bokke is!

Daar was onlangs twee verbruikers wat hulle tot die hof gewend het

om onder skuldberading uit te kom. Die hof het teen hulle beslis, ek wil

geensins die meriete of die regstegniese aspekte hiervan aanraak nie maar

eerder hoekom die verbruikers hulle tot die hof gewend het. Die een het

aangevoer dat hy na 12 maande finansieel weer op sy voete kon kom en

die ander na 18 maande. Dit beten nie hulle was in staat om hul skuld af te

los nie maar in staat was om voort te gaan met hulle normale paaiemente.

Wat egter nie duidelik is nie is wat het daar toe aanleiding gegee dat hul

situasie verbeter het nie. Was dit die feit dat hulle in die periode wat hulle

onder skuldberading was nie verdere skuld kon aangaan nie, was dit die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!