23.07.2021 Views

Stellenbosch Magazine July 2021

Stellenbosch Magazine is a monthly online magazine about the people of our beautiful town!

Stellenbosch Magazine is a monthly online magazine about the people of our beautiful town!

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

’n bus van Kimberley vanaf die Wildeklawer-toernooi.

Jy slaap oor op Beaufort-Wes,

almal braai tot 02:00 die oggend en ons sit

net en gesels. Ons skree soos ons lag vir

al die stories wat hulle vertel oor hoe dit in

die skool gegaan het. Dís die spesiale deel

en ek onthou die spelers nog soos gister.”

Jordaan onthou een jaar se groep waarin

Damian Willemse gespeel het. “Ek het

gedink ons het vrot gespeel en halftyd met

Foto: Lance Peterson

hulle geraas. Daardie aand met ete

het hulle vir my gevra: ‘Hoekom

was ek so kwaai vandag?’ Hulle het

nie gedink hulle was vrot nie,” lag

Jordaan oor sy herinneringe.

Dis altyd vir hom lekker wanneer

hy oudsportpelers raakloop, want

hy onthou al die stories. “Ek kan

vir jou sê wie in watter wedstryd

gespeel het en in watter wedstryd

ons wat gedoen het. Ek kan nie

noodwendig die spesifieke tellings

onthou nie, maar wel teen wie ons

gewen of verloor het.

“As jy só lank met ’n span betrokke

is en jy staan langs die veld in ’n

naelbytwedstryd – dis verskriklik intens.

Jy leef jou daarin. Jy is eintlik

magteloos want daai klomp speel op

die veld. Dis goed wat ek onthou

en wat ek nie sal vergeet nie.”

Hy sê die hoogtepunt van sy tyd by

Paul Roos is 2015 toe die skool sy

150ste bestaansjaar gevier het. Hy

het saam met die eersterugbyspan

vertrek na die Sanix World Rugby

Youth Invitational Tournament in

Japan wat die skool daardie jaar

gewen het. Die span het dit ook

weer in 2019 gewen.

Jordaan was ook al met die eerstekrieketspan

na Engeland vir die Silk

Cup wat die span óók huis toe

gebring het. “Dit was alles wonderlike

ervarings.”

Volgens Jordaan was die aflas van

alle sportaktiwiteite tydens die

COVID-19-pandemie baie frustrerend

en moeilik vir die leerders. Hy

sê van die leerders het Augustus

2019 laas rugby gespeel voor die

aanvang van skolesport in April. Die

kinders het ook die samesyn,

Stephan Jordaan

| Stellenbosch Magazine | July Issue

29

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!