01.05.2013 Views

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2007 | 2008 ANNUAL REPORT | JAARVERSLAG | INGEXOLO YONYAKA

om oorbeweiding te verhoed, die voorkoming van die besoedeling van waterhulpbronne en die oorvloei van oor-besproeide

veld, sowel as dier-afval-bestuursintervensies. Nietemin was ontluikende boere en landelike gemeenskappe die begunstigdes

van nege en twintig infrastruktuur-projekte ter waarde van R10.7 miljoen. Hierdie projekte het gewissel van opgaardamme vir

besproeiing, herstelwerk aan besproeiingsdamme, besproeiingsisteme, die vervanging van grondleivore met pyplyne, op-plaas

waarde-toevoeging, omheining, en veesuipings.

Met ‘n klein begroting en in vennootskap met grondbesitters, het die LandCare-projekte 38 850 mense-werkdae geskep in

2007/08 deur die uitroei van uitheemse indringergewasse. Hierdie optrede het fonteine in staat gestel om weer te vloei en

bygedra tot die basisvloei van strome en riviere, en met die bykomende vloei en ruimte wat geskep is deur die verwydering,

het inheemse plante hervestig geraak. Die uitkomste van hierdie projekte het bygedra tot die bewaring van die provinsiale

biodiversiteit en in sommige gevalle tot verhoogde landbouproduksie.

Die toename in aansoeke wat geëvalueer moet word vir onderverdeling en/of hersonering van landbougrond, en die maak

van aanbevelings aan die relevante owerhede binne die streng tydsraamwerke vir die voorsiening van kommentaar soos

voorgeskryf in die betrokke wette, is besig om geweldige druk op die beperkte personeel te plaas. In 2007/08 is 933 aansoeke

hanteer en daar word verwag dat die aantal aansoeke vir 2008/09 sal toeneem.

Veldpersoneel van die program: Boere-ondersteuning en ontwikkeling (FSD) was aktief en konstant betrokke by die aktiwiteit en

implementering van goedgekeurde DIP (Departementele infrastruktuur-projekte) en CASP (Omvattende landbou-steunprogram)

projekte, laasgenoemde ooreenkomstig die CASP-Gidsplan soos voorsien deur die Nasionale Department van Landbou. FSD

het sy opdrag suksesvol uitgevoer deur 114 CASP- en 46 DIP-projekte gedurende die 2007/2008-boekjaar te voltooi. Drie en

sewentig persent (73%) van die projekte wat geïmplementeer is, was verbind met grondhervorming, met ‘n totaal van 5 390

begunstigdes in die Provinsie.

Vir die eerste keer, en in ooreenstemming met Batho Pele-beginsels, is die beskikbaarheid van die CASP-fondse via die

geskrewe media, deur advertering in provinsiale, plaaslike en gemeenskapsnuusblaaie, bekendgemaak. Alhoewel dit groter

bewustheid verseker het, asook gelyke geleentheid om aansoek te doen, het dit enkele nuwe en onverwagte uitdagings

voortgebring wat druk op amptenare geplaas het om die voorgeskrewe proses binne die gegewe tydsraamwerk te voltooi. ‘n

Voorbeeld hiervan is dat aansienlik meer aansoeke ontvang is in vergelyking met vorige jare.

‘n Skerp styging in aansoeke uit landelike gebiede met baie projekvoorstelle rakende voedselsekerheidbehoeftes, asook ‘n

groot aantal versoeke vir die befondsing van insette eerder as infrastruktuur, was opvallend. Die toename in laasgenoemde

het die groot behoefte aan staatsondersteuning bevestig. Die uitdagings om projekte omvattend te befonds bestaan

steeds, alhoewel FSD aktief deelgeneem het aan die verskillende forums wat deur ITCAL (Inter-regerings Tegniese Komitee

oor Landbou en Grondsake) tot stand gebring is om die tekortkominge van CASP aan te spreek en om ons aktiwiteite

in ooreenstemming te bring met dié van die Department van Grondsake. Die Program is van mening dat die nuwe LARP

(Grond- en Landbouhervormingsprogram) -proses die Departement in staat sal stel om toepaslik te reageer op die behoeftes

van kliënte. Dit is daarom uiters belangrik dat LARP geïmplementeer word voor die volgende ronde aansoeke verwag word.

Soos voorgeskryf deur die Gidsplan, is die finale voorgeskrewe lys van CASP-projekte vir 2008/2009 op 28 September

2007 suksesvol aan die Nasionale Departement van Landbou voorgelê. Daar word in die vooruitsig gestel dat die LARPproses

die Program die geleentheid sal bied om ook die Gidsplan te beïnvloed ten einde ‘n meer buigsame benadering tot

die goedkeuringsproses van CASP-aansoeke te verseker. Die FSD-program speel ‘n leidende rol in die Staande Landbouondersteuningskomitee

wat in Maart 2008 deur ITCAL op die been gebring is.

Die vertraging tussen die aansoekproses en werklike implementering van die projekte lei tot probleme wat verband hou met

seisoenfaktore en prystoenames in implemente, insette en dienste en beperk die FSD-program se vermoë om betyds te reageer

op die behoefte van ‘n kliënt. Die gevolge van hierdie vertraging manifesteer in herhaalde versoeke vir die hertoewysing van fondse

binne projekte vir ander items as dit wat aanvanklik deur die sakeplan goedgekeur is. Die Departement het gevolglik probeer

om op hierdie uitdagings te reageer en dit aan te spreek deur die instelling van die Departementele Projektoewysingskomitee

(DPAC), met die hoofdirekteur van FSD as voorsitter. Hierdie komitee hersien aansoeke vir projekkansellasies wat deur die

onderskeie streke voorgelê word, die registrasie van projekbesparings sowel as die toewysing van hierdie surplusfondse aan

kwalifiserende projekte wat om bykomende fondse aansoek doen.

Maandelikse Program-evalueringsvergaderings (PEM’s) met al die senior bestuurders en streekbestuurders van die Program

teenwoordig, is geïnisieer en blyk veral waardevol te wees met betrekking tot die identifisering van uitdagings, die hantering

van obstruksies en die verbetering van uitgawe-beheer. Gesamentlike oplossings word gesoek en ervaring wat opgedoen

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!