01.05.2013 Views

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

72

DEPARTMENT OF AGRICULTURE | DEPARTEMENT LANDBOU | ISEBE LEZOLIMA

2.2 Departementele Inkomste

Alle departementele inkomste word in die Nasionale/Provinsiale Inkomstefonds betaal sodra ontvang, tensy anders vermeld.

Bedrae aan die einde van die finansiële jaar verskuldig aan die Nasionale/Provinsiale Inkomstefonds word erken in die Staat

van die Finansiële Posisie.

Bedrae wat ontvang moet word op die verslagdatum word openbaar gemaak in die openbaarmakingsaantekeninge by die

jaarlikse finansiële state.

2.2.1 Inkomstebelasting

Inkomstebelasting bestaan uit alle verpligte onvergelde bedrae deur die departement ingesamel in ooreenstemming met die

wette en/of regulasies (boetes, strafgeld & verbeurings word uitgesluit).

Ontvangs van belasting is met ontvangs erken in die Staat van Finansiële Prestasie.

2.2.2 Verkoop van goedere en dienste ander dan kapitale bates

Die opbrengs uit die verkoop van goedere en/of die lewer van dienste is met ontvangs van die kontant in die Staat van

Finansiële Prestasie erken.

2.2.3 Boetes, strafgeld & verbeurings

Boetes, strafgeld & verbeurings is verpligte onvergelde bedrae wat deur ‘n hof of kwasi-regsliggaam opgelê en deur die

departement ingesamel is. Inkomste uit boetes, strafgeld & verbeurings is met ontvangs van die kontant in die Staat van

Finansiële Prestasie erken.

2.2.4 Rente, dividende en huurinkomste op grond

Rente, dividende en huurinkomste op grond is met ontvangs van die kontant in die Staat van Finansiële Prestasie erken.

2.2.5 Verkoop van kapitale bates

Die opbrengs ontvang uit die verkoop van kapitale bates is met ontvangs van die kontant in die Staat van Finansiële Prestasie

erken.

2.2.6 Finansiële transaksies in bates en aanspreeklikhede

Terugbetalings van lenings en voorskotte wat voorheen uitgereik is aan werknemers en openbare korporasies vir beleidsdoeleindes

is as met ontvangs van die fondse as inkomste erken in die Staat van Finansiële Prestasie.

Tjeks wat uitgereik is in vorige rekeningkundige tydperke en wat verval het voordat dit gebank is, is as inkomste erken in die

Staat van Finansiële Prestasie sodra die tjek verouderd is. Sodra die tjek heruitgereik is, is die betaling uit Inkomste gedoen.

Forex-winste is erken met ontvangs van fondse.

2.2.7 Oordragte ontvang (met inbegrip van geskenke, donasies en borgskappe)

Alle kontantgeskenke, donasies en borgskappe is met ontvangs in die Nasionale/Provinsiale Inkomstefonds inbetaal en

as inkomste aangeteken in die Staat van Finansiële Prestasie. Bedrae wat op die verslagdatum ontvang moet word, word

openbaar gemaak in die openbaarmakingsaantekeninge by die jaarlikse finansiële state.

Alle geskenke in goedere, donasies en borgskappe is teen billike waarde openbaar gemaak in ‘n bylae by die finansiële state.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!