01.05.2013 Views

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2007 | 2008 ANNUAL REPORT | JAARVERSLAG | INGEXOLO YONYAKA

In die afgelope jaar het KILO ook daadwerklik aan projekte van die Nasionale Departement van Landbou deelgeneem,

wat die werksaamhede van die Nasionale Onderrig- en Opleidingsforum en sy ondersoek na die toekomstige bestuur van

landboukolleges ingesluit het.

GLO het voorts aan die ontwikkeling en inwerkingstelling van strategie vir menslike ontwikkeling vir die Wes-Kaapse Departement

van Landbou deelgeneem.

1.3 Inligting oor die Ministerie

In die jaar onder beskouing het die Wes-Kaapse Minister van Landbou, mnr. Cobus Dowry, steeds op voedselsekuriteit, die

lot van plaaswerkers, menslikekapitaalontwikkeling, grondhervorming en swart ekonomiese bemagtiging gekonsentreer. Dit is

belangrike kwessies wat tot die maatskaplike, politieke en ekonomiese stabiliteit van die mense van die Wes-Kaap en Suid-

Afrika bydra. Nie alleen is duidelike begrip van hierdie kwessies nodig nie, maar ook duidelik omskrewe inwerkingstellingsplanne

wat die volhoubaarheid van die projekte waarby die Wes-Kaapse Departement van Landbou betrokke is, sal verseker.

Deel van ons missie is om ons mense van die nodige middele te voorsien om die grond te bewerk en die reg op voedselsekuriteit

en toegang tot veilige en voedsame voedsel te geniet wat nodig is vir aktiewe en gesonde lewe. Dit is ons taak om die nodige

ondersteuning aan produsente te bied om hulle in staat te stel om kos op die nasie se tafel te plaas, terwyl ons ook ons mense

bystaan om met hulle beperkte middele hulle eie voedsel te produseer.

As Departement het ons ons daartoe verbind om teen 2014 30% van landbougrond in die hande van voorheen benadeeldes te

plaas. Ons het ons fokus verskerp om te verseker dat hierdie proses ordelik en verantwoordelik bestuur word ten einde nuwe

boere te vestig en hulle in volhoubare kommersiële boere te ontwikkel.

Die finansiële lewensvatbaarheid van landbouondernemings, in besonder dié van opkomende boere, bly grondliggend. Om

hierdie rede bied ondersoeke na die ekonomiese lewensvatbaarheid en markpotensiaal van verskeie landbouprodukte, soos

vlugtige olies, produsente voorsprong wanneer hulle die lonendste onderneming moet kies.

Aan die begin van 2008 het 422 studente aan die Kaapse Instituut vir Landbou-opleiding ingeskryf. Uit hierdie groep kom 37%

uit voorheen benadeelde gemeenskappe. Dit is oorwinning op sigself aangesien ons hierdeur ons doel om toeganklikheid,

billikheid, gelykheid en verteenwoordiging in die hand te werk, bereik het. Weens die toename in studente met weinig finansiële

middele, moes ons ons beurse vermeerder, en om vir die gebrek aan voldoende wetenskap- en wiskundekennis by hierdie

studente te vergoed, moes somer- en winterskole gehou word.

In Mei 2007 het die Departement historiese konferensie vir verskeie belanghebbendes oor alkoholmisbruik onder plaaswerkers

gehou as grondslag vir die ontwikkeling van mini-dwelmmeesterplan. Alle sleutelbelanghebbendes in die sektor het die

konferensie bygewoon, wat plaaswerkerorganisasies, produsente, navorsers en regeringsdepartemente ingesluit het. In hulle

gesprekvoering het die konferensiegangers geen doekies omgedraai nie, en hoewel daar beduidende ideologiese verskille

onder die verteenwoordigde belanghebbendes was, was almal dit uiteindelik eens dat gekoördineerde struktuur gevorm moet

word wat opdrag sal ontvang om die ontwikkeling van die Wes-Kaapse Departement van Landbou se mini-dwelmmeesterplan

vir plaaswerkers te bestuur.

Die Alkoholmisbruikforum wat ná die konferensie gestig is, werk goed, en die eerste konsep van die dwelm-enalkoholmeesterplan

vir plaaswerkers in die Wes-Kaap is op 15 en 16 November 2007 bekend gestel.

Een van die sleutelleweringsdoelwitte vir 2007/08 was 20%-uitbreiding in voedselsekuriteitsprojekte. Uiters suksesvolle

provinsiale Wêreldvoedseldag-geleentheid is op Vrydag 12 Oktober 2007 in Murraysburg gehou, en het die publiek opnuut

bewus gemaak van die wêreldwye voedselprobleem en samehorigheid in die stryd teen hongersnood, wanvoeding en armoede

versterk. Totaal van 41 huishoudings het beginpakkette in die vorm van 25 hoenders per huishouding ontvang ten einde hulle

selfversorgingsvermoë te versterk en hulle daartoe in staat te stel om aan hulle voedselbehoeftes te voldoen.

Die Ministerie en Departement vind deurentyd aansporing in die volgende woorde van wyle hoofman Albert Luthuli: “Die werk

is nog nie klaar nie; Suid-Afrika is nog nie tuiste vir al haar seuns en dogters nie. Ons wil graag so tuiste verseker. Die verlede

kan nie op sy eie, weggeruk van die groter geheel, bestaan nie. Voor ons lê die uitdaging om daaruit nuwe land te bou – tuiste

vir swart, wit en bruin uit die ruïnes van die ou eng groepe, sintese van die ryk kulturele stamme wat ons geërf het. Iewers

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!