01.05.2013 Views

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Uitdaging 5:

Verandering van items op reeds-goedgekeurde sakeplanne vir CASP.

2007 | 2008 ANNUAL REPORT | JAARVERSLAG | INGEXOLO YONYAKA

Reaksie op uitdaging 5:

Die situasie word veroorsaak deur die tydsverloop tussen die aansoek en werklike implementering van projekte en daar

is weinig wat die Program daaraan kan doen aangesien dit hoofsaaklik gebeur as gevolg van die CASP-Gidsplan wat

bestuur word deur die Nasionale Departement van Landbou. Di uitdaging is gedeeltelik aangespreek deur die ontwikkeling

van die Departementele Projek-hertoewysingskomitee.

Uitdaging 6:

Vestiging van ‘n interdepartementele komitee om die strategiese plan vir die Plaaswerker-ontwikkeling te implementeer.

Reaksie op uitdaging 6:

Beter koördinasie met ander Departemente ten einde te skik volgens Kabinet-besluite (Kabinet-notule 297/05).

Uitdaging 7:

Die vul van vakatures blyk ‘n uitdaging te wees aangesien ons slegs ‘n sukseskoers van ongeveer 50% het.

Reaksie op uitdaging 7:

Om die poste weer te adverteer totdat ‘n geskikte aanstelling gedoen is.

Uitdaging 8:

Gebrek aan gelykgesindheid ten opsigte van beplanning en ondersteuningsmeganismes tussen PLRO en die Provinsiale

Departement van Landbou.

Reaksie op uitdaging 8:

Om ‘n Memorandum van Ooreenkoms tussen die PLRO en die Provinsiale Departement van Landbou te finaliseer met

standaard bedryfsprosedures en ‘n gemeenskaplike begrip van rolle en verantwoordelikhede.

Aangeleenthede wat voortgesette aandag vereis

Die werwingskostes wat nie beskou word as deel van die vergoeding van werknemers nie, lewer ‘n groot uitdaging en is besig

om spanning te plaas op die goedere- en diens-begroting. Dit kan nadelig wees vir dienslewering.

Projek-beplanning en monitering

Die FSD-program sal projekte beter moet beplan ten einde te verseker dat gehou word by tydsraamwerke vir

implementering.

Finalisering van aanstellings

Die FSD-program sal streef om die aanstellingsproses vir alle vakante poste binne die volgende boekjaar af te handel.

Data-insameling

Die FSD-program sal verseker dat verslag gelewer word oor alle CASP-projekte vir 2008/09 volgens ‘n gestandaardiseerde

moniterings- en verslagsisteem.

Samewerking met ander Programme

Die FSD-program voortgaan om die Distrikkoördineringskomitees (DCC’s) te koördineer as ‘n medium om dienslewering aan

die boerderysektor te verbeter. Die vermoë van die Program om doeltreffende diens aan alle kliënte te lewer hang grootliks af

van die ondersteuning deur ander Programme. Daarom sal die FSD poog om alle programme binne die Departement te betrek

ten einde dienslewering aan kliënte te verbeter.

Samewerking met PLRO

Daar is steeds ‘n behoefte aan beter samewerking tussen die Provinsiale Departement van Landbou en PRLO ten opsigte van

grondverkryging, oordrag en ondersteuning aan grondbegunstigdes.

Verbintenis met Departement van Landbou, Grondskikking

Die FSD-programme sal die Departement van Landbou betrek om die FALA-proses regoor die Provinsie te voltooi.

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!