01.05.2013 Views

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

74

DEPARTMENT OF AGRICULTURE | DEPARTEMENT LANDBOU | ISEBE LEZOLIMA

(na huishouding) sodra die finale magtiging vir betaling op die sisteem in werking gestel word (teen nie later as 31 Maart van

elke jaar nie).

Langtermyn werknemervoordele wat aanleiding gee tot ‘n teenswoordige wettige of konstruktiewe verpligting is openbaar

gemaak in die openbaarmakingsaantekeninge by die finansiële state. Hierdie bedrae is nie erken in die Staat van Finansiële

Prestasie of Posisie nie.

1 Hierdie rekenkundige beleid is slegs van toepassing waar die departement kies om die vergoeding wat aan werknemers

betaal word wat betrokke is by kapitale projekte te kapitaliseer.

3.2 Goedere en dienste

Betalings gedoen vir goedere en/of dienste word as uitgawe erken in die Staat van Finansiële Prestasie sodra die finale

magtiging vir betaling op die sisteem in werking gestel word (teen nie later as 31 Maart van elke jaar nie). Die uitgawe is

geklassifiseer as kapitaal as die goedere en dienste gebruik is vir ‘n kapitale projek of indien ‘n bate van R5000 of meer

aangekoop is. All bate-kostes minder as R5000 sal ook gereflekteer word onder goedere en dienste.

3.3 Rente en huurinkomste op grond

Rente en huurbetalings is as uitgawe erken in die Staat van Finansiële Prestasie sodra die finale magtiging vir betaling op die

sisteem in werking gestel word (teen nie later as 31 Maart van elke jaar nie). Hierdie item sluit huurinkomste vir die gebruik van

geboue of ander vaste strukture uit. Indien dit nie moontlik is om te onderskei tussen betaling vir die gebruik van grond en die

vaste strukture daarop nie, moet die hele bedrag aangeteken word onder goedere en dienste.

3.4 Finansiële transaksies in bates en aanspreeklikhede

Skuld word afgeskryf wanneer dit geïdentifiseer word as onverhaalbaar. Skuld wat afgeskryf word, word beperk tot die

bedrag van spaargeld en/of onderbesteding van toegewese fondse. Die afskrywing vind met jaareinde plaas of wanneer

fondse beskikbaar is. Geen voorsiening is gemaak vir onverhaalbare bedrae nie, maar bedrae is openbaar gemaak as ‘n

openbaarmakingsaantekening.

Alle ander verliese word erken sodra magtiging verleen is vir die erkenning daarvan.

3.5 Nuttelose en verkwistende uitgawes

Nuttelose en verkwistende uitgawes is erken as ‘n bate in die Staat van Finansiële Posisie totdat die uitgawe van die

verantwoordelike persoon verhaal is of afgeskryf is as onverhaalbaar in die Staat van Finansiële Prestasie.

3.6 Oordragte en subsidies

Oordragte en subsidies word as uitgawe erken in die Staat van Finansiële Prestasie sodra die finale magtiging vir betaling op

die sisteem in werking gestel word (teen nie later as 31 Maart van elke jaar nie).

3.7 Uitgawes vir kapitale bates

Betalings gedoen vir kapitale bates word as ‘n uitgawe erken in die Staat van Finansiële Prestasie sodra die finale magtiging vir

betaling op die sisteem in werking gestel word (teen nie later as 31 Maart van elke jaar nie).

4. Bates

4.1 Kontant en kontantekwivalente

Kontant en kontantekwivalente word teen koste gedra in die Staat van Finansiële Posisie.

Vir die doeleindes van die kontantvloeistaat bestaan kontant en kontantekwivalente uit voorhande kontant, deposito’s gehou,

ander korttermyn hoë likiede beleggings en bankoortrekkings.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!