01.05.2013 Views

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Subprogram 7.3:

KWALITEITSVERSEKERING

Evaluering van opleidingstandaarde,

programme, modules

en kursusse

Aantal opleidingsprogramme

geëvalueer

Aantal kort kursusse

geëvalueer

Subprogram 7.4:

OPLEIDINGSADMINISTRASIE EN ONDERSTEUNING

Opleidingsadministrasie en kantoorondersteunings-

diens tydig en

doeltreffend verleen

Studente-administrasie

ondersteunings-diens tydig en

doeltreffend verleen

Vestig finansiële en voorraadkettings-bestuursbeheer

Spesifieke uitdagings en reaksies

2007 | 2008 ANNUAL REPORT | JAARVERSLAG | INGEXOLO YONYAKA

2 2 0

10 10 0

Aantal vakke geëvalueer 3 37 1 133

Daaglikse opleidings,

administrasie/

kantoordienste verleen aan

die subprogramme

Daaglikse studenteadministrasie

en

ondersteuningsdiens verleen

Daaglikse finansiële

en voorraad-kettingbestuursdienste

verleen met

PFMA-raamwerk

Daaglikse voorsiening van administrasie

en kantoor-ondersteunings-diens

Voorsiening van daaglikse studenteadministrasie

en ondersteuningsdiens

Daaglikse voorsiening van finansiële en

verskaffing-sisteme/ prosesse

Gedoen 0

Gedoen 0

Gedoen 0

Uitdaging 1:

Voortgesette artikulering van VOO-studente na HO-band.

Reaksie op uitdaging 1:

Vestiging van RPL-eenheid om assessering van studente te bespoedig en om inname in die HO-band te vermeerder;

voorgestelde nuwe personeelvestigings sal hierdie inisiatief ondersteun. Interne assesseringshulpmiddels word gebruik in

oorleg met instellings soos Hoër Onderwys in Suid-Afrika (HOSA).

Uitdaging 2:

Implementeer Akademiese Ontwikkelingsprogram/Raamwerk/Loods-sessies.

Reaksie op uitdaging 2:

Somerskool vir wiskunde en wetenskap geloods.

Uitdaging 3:

Om op-kampus koshuis-akkommodasie te voorsien vir Hoër Onderwys- en Verdere Onderwys en Opleiding-studente

weens die verhoogde aanvraag vir opleiding in landbou.

Reaksie op uitdaging 4:

Benutting van personeel-behuisingsfasiliteite soos dit vakant raak om studente vir opleidingsprogramme te akkommodeer.

Die moontlikheid om geboue in staatsbesit of privaat fasiliteite vir hierdie doel te bekom, sal ondersoek word. Strenger

reëls ten opsigte van akademiese prestasie, sowel as vir middeltoetsing, sal gebruik word as ‘n maatstaf vir toelating tot

akkommodasie.

Uitdaging 5:

Bepaling van die uitwerking van verskeie opleidingsprogramme aangebied op HO- en VOO-vlakke.

Reaksie op uitdaging 5:

Nie in staat om te implementeer nie weens nie-responsiewe tender.

Uitdaging 6:

Ondersoek beste praktyke in onderwys en opleiding.

RReaksie op uitdaging 6:

Navorsingsvoorstel aan die gang. Onvoldoende kapasiteit om die dokumente te finaliseer.

Uitdaging 7:

Loopbaan-expo’s.

Reaksie op uitdaging 7:

Nie in staat om skole by te woon nie weens onbeskikbaarheid van skole en enkele loopbaan-expo’s in hierdie tydperk.

Besoeke sal vroeër in die jaar gekoördineer word.

Uitdaging 8:

Mentorskap-loods-opleiding.

Reaksie op uitdaging 8:

Mentorskap-raamwerk gereed, gebaseer op nasionale mentorskap-program, alhoewel loods-sessies vir “meester-mentors”

nie gehou is nie; wag vir geskikte lys kandidate van FSD in verband met LRAD-projekte.

49

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!