01.05.2013 Views

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

Departement van Landbou - Department of Agriculture: Western Cape

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2007 | 2008 ANNUAL REPORT | JAARVERSLAG | INGEXOLO YONYAKA

biobrandstof beskou word as iets wat bydra tot die skerp styging in voedselpryse, word hulle bydrae op ‘n globale vlak

beraam op slegs 5%. Dit wil egter voorkom asof die goedgekeurde strategie die voedselsekerheidvraagstukke in aanmerking

geneem het, aangesien sekere gewasse heeltemal uitgesluit is van die aanvanklike stadiums van die ontwikkeling van die

biobrandstofbedryf. Die strategie ondersteun nie graan spesifiek in die produksie van biobrandstof nie, dus word verwag dat

die potensiële uitwerking op Wes-Kaap Landbou relatief beperk sal wees. Nietemin sal navorsing aanhou soek na alternatiewe.

Die ander beleid wat na ‘n baie lang tydsverloop goedgekeur is, is die AgriSEB-handves. Dit wil voorkom asof die goedkeuring

hiervan sekere verwagtinge geskep het, een waarvan is dat die regering ondersteuning sal voorsien. Ook op die gebied van

presidensiële prioriteite is die verwagting dat swart entrepreneurs teen 10% sal toeneem. Dit dui dus daarop dat ‘n groter

behoefte bestaan aan die dringende implementering van ‘n toegewyde eenheid. Nietemin sal die uitdaging ook wees om die

regte mense met die vereiste vaardighede te kry om dit te besuur. Verder is die Onteieningswet parlement toe gebring in Maart

2008 en een van sy doelstellings is om grondhervorming te versnel. Dit dui ook op groter aanvraag vir regeringsdienste en

beklemtoon ‘n behoefte aan groter bekwaamheid in verskeie programme van die Departement indien behoorlike diens gelewer

moet word.

Huidige transformasieprosesse in die landbousektor lei tot ‘n toenemende vraag vir geskikte gekwalifiseerde en vaardige

arbeid op alle vlakke. Op sy beurt lei dit weer tot ‘n tekort aan vaardighede (d.i. skaars en kritieke vaardighede) in sekere

velde. Om te verseker dat die skaars en kritieke vaardighede op ‘n gestruktureerde en ordelike manier aangespreek word, is

die Program: Gestruktureerde Landbou-opleiding en Administrasie (Subprogram: Korporatiewe Dienste) die taak opgelê om

die ontwikkeling van ‘n Mensekapitaal-ontwikkelingstrategie vir die Departement en die sektor in die Provinsie te fasiliteer. ‘n

Implementeringsplan word tans geformuleer.

Beleidsveranderinge aan interne beleide, d.i. koshuistoelatings, beurskriteria en toelating tot die B.Agric.-program is gedoen

en gekonsulteer met die onderskeie belanghebbendes.

Nominasies om in die Provinsiale Landbou-onderwys en –opleidingsforum (PAETF) te dien is ontvang.

2.6 Departementele belasting

Departementele

inkomste

Werklik

2004/05

R’000

Werklik

2005/06

R’000

Werklik

2006/07

R’000

Teiken

2007/08

R’000

Werklik

2007/08

R’000

% afwyking

van teiken

Huidige inkomste

Belastingopbrengs 183 508 242 332 306 307 316 597 316 597 0

Nie-belasbare opbrengs

Kapitale opbrengs

Finansiële transaksies

11 836 15 742 18 887 14 963 21 969 47

(Invordering van lenings

en voorskotte)

1 549 441 1 779 - 2 193 100

Departementele

Inkomste

196 893 258 515 309 973 331 560 340 759 3

Die Departement het weereens die begroting oorskry ten opsigte van eie inkomste en sal die mikpunte op ‘n minder

konserwatiewe manier hersien. Minstens die helfte van die eie inkomste is egter van die klimaat afhanklik en daarom nie

volledig betroubaar nie.

Spesifieke uitdagings en reaksies

Uitdaging 1:

Weens die probleme voortgebring deur die ESTA-wet verhoog die potensiële slegte skuld van huishuur maandeliks sonder

dat die Departement in staat is om praktiese regsmiddels toe te pas om dit te beheer.

Reaksie op uitdaging 1:

Alhoewel daar nou saamgewerk word met die staatsprokureur en provinsiale wetgewende dienste is daar nog geen

suksesvolle regsmiddel nie.

23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!