01.05.2013 Views

DIE UITWERKING VAN SKOOLKULTUUR EN -KLIMAAT OP ...

DIE UITWERKING VAN SKOOLKULTUUR EN -KLIMAAT OP ...

DIE UITWERKING VAN SKOOLKULTUUR EN -KLIMAAT OP ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DANKBETUIGINGS

Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! (2 Korintiërs

1:3). Opreg kan ek getuig dat dieselfde Here en God met my was om hierdie studie

te verwesenlik.

Graag wil ek die volgende persone bedank vir hulle besondere bydrae tot hierdie

studie:

Dr. Susette Brynard, wat oor die afgelope paar jaar meer as net ʼn promotor,

maar ook ʼn besondere vriendin en rolmodel vir my geword het, vir haar

besondere wyse van leiding, hulpverlening, geduld en inspirasie wat die

voltooiing van hierdie studie moontlik gemaak het.

Prof. Corene de Wet, wat as medepromotor, al haar ervaring en kundigheid

met ons gedeel het.

Mev. Corrie Geldenhuys wat die taalversorging sowel as die tegniese

versorging gedoen het.

Prof. Karel Esterhuizen wat die statistiese ontledings behartig het.

Die Onderwysdepartement van die Oos-Kaapprovinsie vir die toestemming

om die ondersoeke in die provinsie te loods.

Die skoolhoofde en leerders van die Oos-Kaapprovinsie vir hulle deelname

aan die navorsingsprojek.

Familie, vriende en kollegas vir hulle ondersteuning en diegene wat direk en

indirek hulp verleen het.

Mnr. Danie Poolman vir sy finansiële en morele ondersteuning.

My eggenote, Petro, wat my met liefde aangemoedig, onderskraag en

ondersteun het om hierdie droom te kon verwesenlik.

My kinders, Dori-Anne en Pierre, Sinta en Roedolf, Walter en Monique vir

hulle begrip, ondersteuning en liefde.

Queenstown

November 2010

AK Barnes

ii

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!