01.05.2013 Views

DIE UITWERKING VAN SKOOLKULTUUR EN -KLIMAAT OP ...

DIE UITWERKING VAN SKOOLKULTUUR EN -KLIMAAT OP ...

DIE UITWERKING VAN SKOOLKULTUUR EN -KLIMAAT OP ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Figuur 2.1 Bio-ekologiese model

ʼn Kort bespreking van elke sisteem sal vervolgens gegee word.

2.2.1 Die mikrosisteem

Broers

Suster

s

Vriend

e

Kind

Kind

Ouer

s

Onder

wysers

18

Hoofstuk 2: Skoolkultuur en -klimaat: ’n teoretiese begronding

Volwasse

-nes

Aangepas uit Rogoff, 2003:46

Die mikrosisteem is die onmiddellike omgewing waar kinders leef. Dit verwys na die

gesin, die vriendekring, die skool en die skoolaktiwiteite, die rol van skoolaktiwiteite

en verhoudings binne die onmiddellike omgewing. In elk van die mikrosisteme,

byvoorbeeld die gesin of die skool, is daar ʼn patroon van waarneembare aktiwiteite

wat deur die kind ervaar word. Die kind is volgens Bronfenbrenner se ekologiese

teorie (Berk, 2003:25) nie net ʼn passiewe ontvanger van ander mense rondom

hom/haar se aandag en aksies nie, maar moet gesien word as ʼn aktiewe krag wat

Vriend

e

Kind

Kind

Vriende

Volwass

enes

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!