02.05.2013 Views

4/2013 - Hoërskool Menlopark

4/2013 - Hoërskool Menlopark

4/2013 - Hoërskool Menlopark

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Liewe Ouers

Na ‘n verdere twee weke in Menlopark word dit al hoe moeiliker om rustig te raak en nabetragting te hou

oor wat ek ervaar. Die probleem is dat dinge so intens en gereeld plaasvind dat daar nie tyd is om rustig

te raak nie.

Die eerste volwaardige atletiekbyeenkoms in Vanderbijlpark het weereens gewys hoe entoesiasties ons

leerlinge is. Ander skole het atlete bymekaargeskraap om iets op die paviljoen aan die gang te kry. Ons

leerlinge het gesing, atlete ondersteun en die ander in die skadu gestel met pragtige sang. Die dirigente

was soos gewoonlik aan die voorpunt met uitbundigheid en entoesiasme. Met sulke lewensblyheid en

energie is dit maklik om saamgesleur te word en dit saam te beleef.

Groot was my verbasing toe ek van dieselfde gesiggies Sondagoggend by die Parkieraadkamp herken .

Het hierdie kinders van ons geen einde nie? My vroutjie wat saam my gery het, was beïndruk met die

manier hoe die leerlinge ons ontvang het. Sy wou my nie glo nie toe ek haar meedeel dat dit tipies Menlo

-praktyk is om mense so tuis te laat voel.

Die prysuitdeling vir gr 8 – 11 leerlinge was vir my ‘n heerlike ondervinding. Met gr 12-leerlinge se gr 11-

gemiddeldes waar leerlinge met ‘n 91% gemiddeld nog nie onder die top 10 is nie, voorspel 2013 se matriekuitslae

net goeie dinge. Hoe ons leerlinge aan al die skool se aktiwiteite deelneem en nog akademies

so presteer, gaan my verstand te bowe. Alle eer aan die leerlinge se ouers en hulleself wat definitief weet

hoe om hulle tyd te bestuur.

Ons 50ste verjaardagviering op Dinsdag 29 Januarie in die vierkant het weereens die trots van leerlinge,

onderwysers en oudleerlinge gedemonstreer. Mnr Geldenhuys het saam met die Parkieraad ‘n heerlike

verjaardagatmosfeer geskep. Met die inhuldiging van die”Absolut Menlo” letters is die oggend se gebeure

saamgevat as uiters suksesvol.

Laerskool Lynnwood se atletiekbyeenkoms met van ons top laerskole op ons velde was vir my belangrik

om by te woon. Die laerskoolhoofde kon nie uitgepraat raak oor die uitstekende toestand van ons atletiekbaan

nie. Die komplimente is oorgedra aan ons terreinbestuurders. Na die byeenkoms het ek deur die

skoolgeboue gestap en die mooiste sang ervaar. Ons koor was na 8 in die aand besig om te oefen. As dit

is hoe die oefen klink, kan ek nie wag vir volwaardige optredes nie. Weereens duik dieselfde gesiggies

tussen die koorlede op.

Saterdag 2 Februarie se 26 ste jaarlikse atletiekbyeenkoms was een groot sukses. Oudleerlinge, -

onderwysers en eregaste is getrakteer met ongelooflike atletiek. Weereens was die paviljoen vol van ons

leerlinge. Atlete het hulle kant op die atletiekbaan gebring, terwyl ons onderwysers hulle deel as beamptes

en sjefs gebring het. Gelukwense met die byeenkoms het die Maandag ingestroom vanaf ouers,

skoolhoofde en oudleerlinge. Die nodige gelukwense is aan die onderskeie persone deurgegee wat betrokke

was by die onderskeie reëlings. Ek wil namens my net aan almal wat betrokke was baie dankie sê.

Geen hoof kan suksesvol wees sonder ‘n sterk ondersteuningsgroep nie. Ek hoef oor niemand se skouer

te loer om seker te maak take en opdragte word gedoen en professioneel afgehandel. nie

Indien die res van die jaar so verloop, en ek glo dit gaan, is dit een groot plesier om hoof van so ‘n top

skool te wees. Baie dankie aan al julle wonderlike Menlopark-mense.

Schalk Reynders

HOOF

14/2 Swem: Ligagala (A-en B-spanne, tuis)

Prestige Kultuuraand

16/2 Parkiebal

19/2 Swem: A-liga Interhoër( Hillcrest)

20/2 B-liga Interhoër (Hillcrest)

7/9 MENLOFEES – ONS VIER 50!

Kommunikeerder

Die maatskappy wat die kommunikeerder aan

skole verskaf, is ongelukkig agter skedule.

Ons het daarom die WERKPLAN solank op

ons web gelaai onder “aflaaibaar”. So kan elke

huisgesin wat nodig het om te beplan, solank

hier loer.

Iemand wat kan help?

Elize Hebden (0825342933) soek in die middae

na skool saamrygeleentheid na Six Fountains/Silver

Lakes. Sy sal help bydra met

brandstof.

Prysuitdeling

Baie geluk aan ons 2012 se gr 8-11 toppresteerders wat hulle toekennings ontvang het op ons Prysuitdelingsfunksie:

Graad 8 2012

Carla Schreiber 93,1;Cara Geldenhuys 92,9;Gerhard de Clercq 92,4;Elmien Mattheus 92,3; Herman

Lombard 92,1; Lara Krüger 91,6 ; Raimund Bosch 91,6;Benita Loedolff 91,2; Francois du Toit 90,4

en Anri Orsmond 90,2.

Graad 9 2012

Alicia Swanepoel 94,0; Marné Kruger 93,9; Animé Benade 93,6;Ruhann Botha 93,5; Philna v

Veijeren 92,4; Esté Hofmeyr 92,1; Suné Olivier 91,6; Ivan Ackermann 91,4;Carien Struwig

91,2;Jeanne-Louise vd Sande 91,1.

Graad 10 2012

Marilette Spoelstra 93,4; Altus Bisschoff 91,4; Petroné Fechter 91,1; Andreas Liebenberg 91,0;

Ruan Ackermann 90,9; Charl-Pieter Smit 90,7; Michelle Swanepoel 90,0; Danielle van Wyk 89,7;

Tina Lombard 89,4; Marilee vd Walt 89,4; Elné Heyns 89,4; Erika Bührmann 89,4.

Gr 11 2012

George de Kock 94,0; Elisma Cronjé 93,7; Jeandré Griesel 93,7; Ludwig Fechter 92,9; Marisa Brink

92,7; Lené Bredenkamp 92,7; Mia Bosman 92,1; Anke Roux 91,7; Kelsey McIntyre 91,6; Lené van

Staden 91,3.

Matrieks 2012-

Departementele prysuitdelings

Die Hoërskool Menlopark is aangewys as die

bes presterende skool in die Pretoria-oos area!

Die volgende vakke het die hoogste gemiddeld

gehad in die Distrik D4:

English Home Language

Ontwerp

Meganiese Tegnologie

Lewenswetenskap: naasbeste prestasie in distrik.

Die volgende leerders het hoogste punt behaal

vir `n vak: Marethe de Klerk-Duits, Anja Jerling-

Visuele kuns, TL Botha- Meganiese Tegnologie.

Andre Swanepoel het die 5de beste prestasie

in D4 gehad.

Prestige Kultuuraand

14 Feb. 2013, 18:00 vir 18:30.

AbsolutFrans!

Zanél de Ville, tans graad

11, het aan die einde van

2012 twee maande in

Frankryk deurgebring. Sy is

deur die agentskap Calvin-

Thomas, na ‘n streng keuringsproses,

gekies. Sy het

by 'n Franse gesin in ‘n

klein dorpie Trangé, naby

Le Mans, gebly en ook

daar skool gegaan. Sy sê

sy het baie van die Franse

kultuur en taal, en van

haarself, geleer en beveel

elke Franse leerder in

graad 10 aan om so 'n geleentheid

ernstig te oorweeg!

Absolut Français!

Baie geluk aan Leatitia Wille en Nicke-Marie Venter wat pas verkies is tot die

Universiteit van Pretoria Jakaranda Kinderkoor. Wat ‘n lekkerte!

Van ons huidige leerder-kunstenaars tree op en oudleerlinge wat op kultuurgebied

gepresteer het, gaan die aand bywoon,

`n Ligte ete word aangebied

Dit was ‘n fenominale atletiekdag- die 26ste

een in ons 50ste bestaansjaar! Wat ‘n dag!

Finaal:

Menlopark, Monument, Nelspruit, Eldoraigne,

Prestige College, Pietermaritzburg en Distrikte,

Klerksdorp, Ermelo

Dogters: Menlopark, Monument, Nelspruit,

Eldoraigne, Prestige College, Pietermaritzburg

& Distrikte, Klerksdorp & Ermelo.

Seuns: Monument, Menlopark, Nelspruit, Eldoraigne,

Pietermaritzburg en Distrikte, Prestige

College, Klerksdorp, Ermelo.

Besprekings by Lizette Lombaard (079 883 6797)

Koste: R75,00 per persoon (leerders ingesluit)

INDIVIDUELE TOEKENNINGS

INDIVIDUELE PRESTASIES:

DOGTERS

OUD ITEM NAAM THA ABSA MEDALJES

D14 SG Savanti Rossouw 34,10 949 Silwer

D16 200m Jeanelle Griesel 25.0 945 Silwer

D15 100m Kara Coetzer 12.4 928 Silwer

D16 VS Hestia Hanekom 5,41 915 Brons

D15 HS Cecile Louw 1,55 905 Brons

D16 400mH Jeanelle Griesel 64.0 902 Brons

D16 400m Jeanelle Griesel 57.5 901 Brons

SEUNS

OUD ITEM NAAM THA ABSA MEDALJES

S14 DG Dirk Thuynsma 47.23 1141 Goud

S14 VS Dirk Thuynsma 5.85 1049 Goud

S16 110mH Stéan Pienaar 14.0 1040 Goud

S13 200m Ruben Els (L/s Queenswood) 23.4 1013 Goud

S17 800m Heinrich van Niekerk 1:55,5 1013 Goud

S16 200m Stéan Pienaar 22.5 969 Silwer

S14 100mH Dirk Thuynsma 14.1 946 Silwer

S15 100mH Etiene Pretorius 13,6 930 Silwer

S19 200m Deon van Zyl 21.5 917 Brons

S16 100m Stéan Pienaar 11.0 912 Brons

S15 100m Leon Pretorius 11.3 904 Brons

S14 100m Ruben Els (L/s Queenswood) 11.7 903 Brons

Beste Hekkiesatleet (Dogters): Jeanelle Griesel 400mH 64,0 en 902 Absa-punte

Beste Hekkiesatleet (Seuns): Stéan Pienaar110mH 14.0 en 1040 ABSA-punte

Beste Naellopeatleet (Seuns): Ruben Els 13200m (L/s Queenswood) 23.4 en 1013 ABSA-punte

Beste Spronge atleet (Seuns): Dirk Thuynsma Verspring 5.85 en 1049 Absa-punte

Senior Victor Ludorum: Stéan Pienaar 110mH, 14.0 en 1040 Absa punte en 200m 22.5 en 969 Absa-punte

Uitslae van gala by Sutherland op 31 Januarie 2013

Menlopark A - 556, Menlopark B - 281, St Albans College - 245, Affies-Meisies 241, St Mary’s DSG

228, Sutherland - 208, H/s Eldoraigne 199, Midstream College - 190, AHMP B - 190, AHS B 189,

AHS C 47.

Menlo 2de XI vs Waterkloof 2de XI

Waterkloof 164/9 (Eduard Venter 5/26)

Menlo 125 almal uit (Francois Louw 38)

Waterkloof wen met 39 lopies

Menlo 1ste XI vs Waterkloof 1ste XI (20/20)

Menlopark 120/5 (Abrie Smit 40)

Waterkloof 121/4

Waterkloof wen met 6 paaltjies

Menlo 3de XI vs CBC 2de XI

CBC3 7 almal uit (Izak Croukamp 3/6)

Menlo 38/2

Menlo wen met 8 paaltjies

Menlo junior XI-tal vs Hans Moore

Menlo 240 almal uit (Bertie von Wielligh 32,

Danie Rosseau 38)

Hans Moore 65 almal uit (Henro J v Rensburg

3/18, George Stoop 3/14)

Menlo wen met 175 lopies

Menlo o/14 A vs St. Albans o/14 A

Menlo 94/7 (Chris-Jasper Jooste 29)

St. Albans87 almal uit (Chris-Jasper Jooste

4/9) Menlo wen met

7 lopies

Menlo o/14 A vs Cornwall Hill o/14 A

Menlo 201/8 (Graeme McCreath 72, Stefan

Buter 67*)

Cornwall88 almal uit (Bruwer Saaiman 3/14,

Michael van Schalkwyk 3/7)

Menlo wen met 113 lopies

Menlo o/14 A vs Eldoraigne o/14 A

Eldoraigne 83 almal uit (Eric van der Walt 3/5)

Menlo 84/2

Menlo wen met 8 paaltjies

Menlo 1ste XI vs Eldoraigne 1ste XI

Eldoraigne 171/6

Menlo 172/6 (Abrie Smit 41, Conrad de Jager

38)

Menlo wen met 4 paaltjies

Menlo 2de XI vs Cornwall Hill 1ste XI

Menlo 201/6 (Danie Rosseau 110)

Cornwall127 almal uit (Eduard Venter 3/18)

Menlo wen met 74 lopies

Absolut Suné

Ons eie Suné Luus is letterlik Vrydag uit die

klas kom haal om aan die Internasionale Krieketraad

se Vroue Wêreldbeker 2013 in Indië

deel te neem. Absolut Suné-ons is so trots op

haar!

Johan le Roux : 071 863 6849

Breinprofiele: Verstaan jou kind; bevorder sy

akademiese prestasie

Studiemetodes wat werk: Al die noodsaaklike

tegnieke vir prestasie

Vak- en loopbaankeuse: word voorgestel aan

dit wat by jou as unieke persoon pas

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!