05.05.2013 Views

Volledige Jaarverslag (Afrikaans) - Shoprite Holdings Ltd

Volledige Jaarverslag (Afrikaans) - Shoprite Holdings Ltd

Volledige Jaarverslag (Afrikaans) - Shoprite Holdings Ltd

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Shoprite Holdings Beperk

is ’n beleggingshouermaatskappy wie se

filiale saam die grootste kleinhandel-

onder neming in snelomsetverbruikersgoedere

op die vasteland van Afrika uitmaak.

Sy verskillende kettings bedryf saam 1 079 winkels in 17 lande wat almal elektronies

geïntegreer is met ’n sentrale databasis en bevoorradingstelsel. Die Groep se primêre

besigheid is voedselkleinhandelvoorsiening aan verbruikers in alle inkomstegroepe

en daar is winkels van Kaapstad tot Mumbaai en op van die eilande in die Indiese

Oseaan. Die doelwit van bestuur is om alle gemeenskappe in Afrika van voedsel en

huishou de like produkte teen die laagste pryse in ’n eerstewêreld inkopie-omgewing

te voorsien. Terselfdertyd dra die Groep, wat onlosmaaklik verbind is tot Afrika, by

tot die tot stand koming van stabiele ekonomieë en die maatskaplike opheffing van

die vasteland se mense.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!