Grondslagfase W erkskedule
Grondslagfase W erkskedule
Grondslagfase W erkskedule
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
3 LU 1

GESONDHEIDS-

BEVORDERING

LU 2

SOSIALE

ONTWIKKELING

LU 3

PERSOONLIKE

ONTWIKKELING

LU 4

FISIESE

ONTWIKKELING

Dag 1

Veiligheidsvoorsorgmaatreëls

o Identifiseer padtekens vir voetgangers

o Verduidelik hul betekenis en doel

Dag 2

Verhoudinge

o My gesin: Bespreek die kerngesin, bv.

moeder, vader, broers en susters

Dag 3

Emosies

o Bespreek die emosie ‘onsekerheid’

o Bespreek situasies wat onsekerheid

meebring

o Identifiseer maniere om die gevoel van

onsekerheid in verskillende situasies

te hanteer

Dag 4

Funksionele beweging

o Voortbeweging

o Balans

Onderwerp 13

Onderwerp 9

Onderwerp 10

Onderwerp 14

o

o

o

Opwarming:

• Simuleer werkers wat werk …

hardloop en pluk appels … grawe

in die tuin … saag ’n plank …

gebruik ’n hamer … ens.

Hoofaktiwiteit: Speletjie:

• Maak bewegings na / volg die leier

• Leerders oefen die volgende

posisies met hul liggaamsdele:

• Loop en staan … tot op die tone

• Loop en staan, met die arms

horisontaal gehou … lig die

linkerbeen vorentoe opwaarts

sonder om die knie te buig - wissel

L/R

• Loop en staan, met die arms

horisontaal gehou … lig die

linkerbeen sywaarts

• Loop rond ... op die tone ... op die

binnekant van die voete ... op die

buitekant van die voete

• Loop terwyl die arms vorentoe ...

sywaarts ... op en af geswaai word

Afkoeloefening

• Strekoefeninge … begin met die

bene … laer romp … bolyf …

arms … nek

• Refleksie

- 13 -