Grondslagfase W erkskedule
Grondslagfase W erkskedule
Grondslagfase W erkskedule
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
7 LU 1

GESONDHEIDS-

BEVORDERING

LU 2

SOSIALE

ONTWIKKELING

LU 3

PERSOONLIKE

ONTWIKKELING

LU 4

FISIESE

ONTWIKKELING

Invoer van die

Natuurwetenskappe-leerarea:

LU 1

Dag 1

Omsien na die skoolomgewing:

o Maak voorstelle oor en ondersoek

maniere om die skool ’n gesonde

omgewing te maak (vervolg)

Dag 2

Regte en verantwoordelikhede

o Verduidelik en bespreek die reg om te

‘stem’ - om uit te kom by die beste

oplossing of besluit deur ’n

meerderheidstem en deur konsensus

(ooreenkoms)

Dag 3

Morele en waardes

o Bespreek die waarde van ‘respek’ vir

volwassenes / bejaarde persone

o Identifiseer maniere om respek te

toon, bv. deur te groet, jou sitplek in ’n

bus op te offer vir ’n volwassene, goed

vir iemand te dra, plek te maak in ’n ry,

ens.

Dag 4

Perseptueel-motoriese aktiwiteit

o Hand-oog-koördinasie

o Opwarming:

• Speletjie: Gebruik in pare ’n

tennisbal om besit van die bal teen

’n opponerende span van twee te

verdedig

o Hoofaktiwiteit: Tennis

• Gebruik tennisballe: Laat leerders

in pare die bal gooi en vang

• Laat leerders in pare handtennis

speel … gebruik die hand om die

bal na die opponent te slaan …

gebruik net een hand om die bal na

die opponent terug te slaan

• Laat leerders in pare die boulaksie

in krieket gebruik om die bal na

mekaar te gooi

o Afkoeloefening

• Strek die spiere

• Refleksie

Dag 5

Tema: Materie en Materiale /Stowwe

Voorbeeld: Ondersoek die eienskappe van

materiale – tekstuur, sterkte, gewig, ens.

Onderwerp 15, 18

Onderwerp 11

Onderwerp 8

Onderwerp 14

Natuurwetenskappeleerarea

- 17 -