Grondslagfase W erkskedule
Grondslagfase W erkskedule
Grondslagfase W erkskedule
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
LU 3

PERSOONLIKE

ONTWIKKELING

LU 4

FISIESE

ONTWIKKELING

Dag 3

Selfkonsep

o Verken ‘alles oor my’: Sterktes /

positiewe faktore

o Identifiseer eie sterk punte

Dag 4

Ekspressiewe beweging

o Ritme

Onderwerp 8, 10

Onderwerp 14

o

o

o

Opwarming:

• Baken persoonlike ruimte af

• Leerders huppel op maatslag van

die musiek sonder om teen mekaar

te stamp

Hoofaktiwiteit: Ritmiese patrone

• Leerders maak dieselfde

bewegings met die voete en arms

op maat van die musiek

• Beweeg op maatslag en ritme van

die musiek

• Verander bewegings wanneer die

musiek verander ... huppel op een

voet ... stamp die voete …

hardloop op die tone, ens.

Afkoeloefening

• Lê in persoonlike ruimte en luister

na musiek

• Refleksie

Invoer van die

Ekonomiese en

Bestuurswetenskappe-leerarea:

LU 1

Dag 5

Huishouding as verbruiker

o Beskryf ’n ‘huishouding’ en ’n

‘verbruiker’

o Identifiseer items in die huis wat

dikwels gebruik word

o Vergelyk lyste en gee terugvoering oor

dikwels gebruikte produkte in ’n huis

Ekonomiese en

Bestuurswetenskappeleerarea

6 LU 1

GESONDHEIDS-

BEVORDERING

LU 2

SOSIALE

ONTWIKKELING

Dag 1

Versorging van die liggaam

o Identifiseer die raamwerk en dele van

die liggaam, bv. kop, nek, arms, bolyf,

ens.

Dag 2

Regte en verantwoordelikhede

o Bespreek die reg om ’n kind te wees,

bv. sonder die verantwoordelikhede

van ’n volwassene, om te kan speel,

om versorg te word, ens.

o Identifiseer verantwoordelikhede van

kindwees

- 5 -

Onderwerp 2, 4

Onderwerp 11