14.11.2014 Views

Grondslagfase W erkskedule

Grondslagfase W erkskedule

Grondslagfase W erkskedule

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LU 3

PERSOONLIKE

ONTWIKKELING

LU 4

FISIESE

ONTWIKKELING

Invoer van die

Natuurwetenskappe-leerarea:

LU 1

Dag 3

Morele en waardes

o Verduidelik en bespreek die waarde

van ‘selfrespek’

o Identifiseer maniere om respek vir

jouself te demonstreer

Dag 4

Perseptueel-motoriese aktiwiteit

o Hand-oog- en voet-oog-koördinasie

o Opwarming: ‘Hou die oog op die bal’

• Leerders kry een bal wat hulle vir

enigeen moet gooi om te vang

• Die leerder wat die bal vang, gooi

dit dan vir iemand anders, ens.

o Hoofaktiwiteit: Balvaardighede

• Verdeel die klas in 5 homogene

groepe

• Die groepe oefen die volgende

vaardighede by oefenstasies en

roteer na 7-10 minute

• Stasie 1 Skop met die

binnekant van die voet

• Stasie 2 Vang ’n rollende bal

• Stasie 3 Keer die bal met die

voete

• Stasie 4 Aangee van die bal

nadat dit gekeer is

o Afkoeloefening

• Rustige stappie terwyl die

hoofspiergroepe gestrek word,

d.w.s. die bene en rug

• Refleksie

Dag 5

Tema: Lewe en Lewensbestaan

Voorbeeld: Mense en diere – ondersoek

ooreenstemmende behoeftes en

afhanklikheid

o Beplan: Kies ’n algemene dier om te

bestudeer

o Doen: Voer ’n ondersoek uit, bv.

• vind uit wat die dier nodig het om

te lewe

• vergelyk dit met menslike

behoeftes

• stel vas of die dier van mense of

ander diere afhanklik is

o Beoordeling: Beskryf eie ondersoek en

bevindinge

Onderwerp 8

Onderwerp 14

Natuurwetenskappeleerarea

- 31 -

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!