Grondslagfase W erkskedule
Grondslagfase W erkskedule
Grondslagfase W erkskedule
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
o

o

Hoofaktiwiteit: Hoepelwurm

• Leerders vorm een enkele ry … en

hou die hoepels aan hul

regterkante op die grond

• Die een wat agter staan, kruip deur

die hoepels gevolg deur die

volgende een, ens.

• Die hoepels word dan vorentoe

aangegee totdat elkeen ’n beurt

gehad het om deur die tonnel te

kruip

Afkoeloefening

• Strekoefeninge binne-in die hoepel

– reik na ruimte aan die buitekant

• Refleksie

Invoer van die

Tegnologieleerarea

LU 1

Dag 5

Projek: Maak van ’n masker

o Maak: Maak die masker en versier dit

o Evalueer: Stal die maskers uit en

evalueer die finale produk

o Gee terugvoering

Tegnologieleerarea

6 LU 1

GESONDHEIDS-

BEVORDERING

LU 2

SOSIALE

ONTWIKKELING

LU 3

PERSOONLIKE

ONTWIKKELING

LU 4

FISIESE

ONTWIKKELING

Dag 1

Gesonde voedsel

o Bespreek die voedselgroep ‘vrugte en

groente’ en gee voorbeelde

Dag 2

Kultuur

o Ondersoek ’n kultuur – waardes en

geloofstelsel, praktyke, feeste,

voedsel, drag, ens. (aanbieding binne

twee weke)

Dag 3

Morele en waardes

o Verduidelik en bespreek die waarde

van ‘respek’ vir eiendom

o Identifiseer maniere om respek vir

eiendom te demonstreer

Dag 4

Spel en perseptueel-motoriese

aktiwiteit

o Hand-oog-koördinasie

o Opwarming

• Aanslaanspeletjie

• Twee spanne. Gee lyfbande

om die spanne uit te ken. Gooi

’n geldstuk op om te sien

watter span eerste aangeslaan

Onderwerp 3

Onderwerp 7

Onderwerp 8

Onderwerp 14

- 27 -