Grondslagfase W erkskedule
Grondslagfase W erkskedule
Grondslagfase W erkskedule
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Invoer van die

Sosiale

Wetenskappeleerarea:

Geografie

LU 1, 2, 3

Dag 5

Kennisfokus: Kommunikasienetwerke

o Ondersoek: Die verskillende roetes

skool toe - vind die kortste roete

o Evalueer inligting: Evalueer die

bevindinge

o Formuleer ’n mening: Lug jou eie

mening oor die kortste roete skool toe

Sosiale

Wetenskappe-

(Geografie)

leerarea

5 LU 1

GESONDHEIDS-

BEVORDERING

LU 2

SOSIALE

ONTWIKKELING

LU 3

PERSOONLIKE

ONTWIKKELING

LU 4

FISIESE

ONTWIKKELING

Dag 1

Omsien na die skoolomgewing:

o Beskryf ’n gesonde skoolomgewing,

bv. sindelikheid, netheid, groen –

skadu, blomme, groente, water,

speelterreinareas, wasgeriewe,

klaskamers

Dag 2

Regte en verantwoordelikhede

o Ondersoek ‘my vriende’

o Identifiseer en maak ’n lys van die

kenmerke van ’n goeie vriend

o Gee redes vir keuses

Dag 3

Morele en waardes

o My gesin: Bespreek die enkelouer, bv.

moeder of vader en kinders

Dag 4

Ekspressiewe beweging

o Ritmiese patroon

Onderwerp 15, 16,

18

Onderwerp 11

Onderwerp 8

Onderwerp 14

o

o

o

Opwarming:

• Litte losmaak: beweeg die

verskillende liggaamsdele op maat

van die musiek … die kop … arms

… heupe … bene … voete

Hoofaktiwiteit:

• Herhaal wydstrekkende bewegings

en gebruik van spasie

• Vervolg met ‘vee die huis’

• In lyne, in sirkels, ens.

Afkoeloefening

• Sit in ’n kring – draai enkels, swaai

voete

• Refleksie

Invoer van die

Kuns- en

Kultuurleerarea:

Drama

Dag 5

Groep dramatisering

o Klein groepe kies ’n bekende storie

o Toneelspeel die storie in verskillende

rolle

- 15 -

Kuns- en Kultuur-

(Drama)

leerarea