14.11.2014 Views

Grondslagfase W erkskedule

Grondslagfase W erkskedule

Grondslagfase W erkskedule

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

o

o

Identifiseer die gevare van bv.

afknouery, die gooi van voorwerpe,

skêre, hardloop, baklei, ens.

Beskryf verantwoordelike (veilige)

gedrag

LU 3

PERSOONLIKE

ONTWIKKELING

LU 4

FISIESE

ONTWIKKELING

Invoer van die

Ekonomiese en

Bestuurswetenskappe-leerarea

LU 2

Dag 3

Morele en waardes

o Verduidelik en bespreek die waarde

van ‘respek’ en ‘verdraagsaamheid’ vir

diegene wat minder bevoorreg is as

ons, bv. mense wat arm, honger,

swak, haweloos, ens. is

o Identifiseer maniere om respek en

verdraagsaamheid te demonstreer

Dag 4

Spel en funksionele beweging

o Ruimtelike oriëntasie

o Voortbeweging

o Opwarming:

• Speel ‘raak en hardloop’

o Hoofaktiwiteit: Wolwe en skape

• Verdeel die leerders in twee

groepe – een groep is die wolwe

en die ander die skape

• Merk groot kringe af as die hokke

waar die skape gehou word sodra

hulle gevang is

• Op die onderwyser se teken

probeer die wolwe die skape vang

en hulle in die hokke plaas

• Die los skape probeer dié wat

gevang is, bevry deur aan hul

hande te raak

• Sodra die gevange skape

aangeraak word, is hulle weer vry

o Afkoeloefening

• Strek die spiere … buig vorentoe

en raak die grond, kop op die knie,

ens.

• Refleksie

Dag 5

Bronne van inkomste

o Bespreek maniere om geld te verdien,

bv. deur in diens te wees of vir jouself

te werk

o Vertel eie ervaring oor die verdien van

geld

o Beskryf toekomstige idees om geld te

verdien (bv. wanneer ek groot is)

Onderwerp 8

Onderwerp 14

Ekonomiese en

Bestuurswetenskappeleerarea

- 23 -

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!