14.06.2018 Views

NUUS_T2-JUNIE 2018

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

HOËRSKOOL KULTUUR

Horisonne verbreed met die Pretoria

Eisteddfod

Die Pretoria Eisteddfod skep ‘n

platform waar leerders uiting kan gee

aan hul liefde vir klank, poësie, drama

en kreatiewe kuns. Erkenning word

gegee aan uitstaande werk en leerders

ontvang positiewe terugvoer van die

beoordelaars wat hul kan gebruik om

hul horisonne te verbreed.

Verskeie leerders van Curro Roodeplaat

het deelgeneem aan die Pretoria

Eisteddfod. Die Eisteddfod strek vanaf

Mei 2018 tot Augustus 2018. Die

kategorieë waarin leerders ingeskryf

het sluit in monoloë, gedigte, prosa,

in Engels en Afrikaans, oorspronklike

digwerk wat voorgedra word asook

individuele sangitems.

Die kunskategorie word in Augustus

beoordeel.

Verskeie leerders het vir die eerste

keer aan die Eisteddfod deelgeneem

en het, ten spyte van die aanvanklike

verhoogvrees, hul gate uit geniet.

Die leerders het die volgende prestasies

verwerf:

1. Chantal van Rooyen: (Gr. 12)

Engelse prosa: B

Engelse bladlees: A

Afrikaanse poësie bladlees: A

2. Abigail Strachan: (Gr. 12)

Engelse prosa: A+

Engelse bladlees: A+

3. Lulama Sithole: (Gr. 12)

Engelse poësie: A

Sang ligte musiek: A++

4. Nirel Sithole: (Gr. 11)

Engelse poësie: A

Engelse oorspronklike werk: A+

5. Khanya Tshobeni: (Gr. 11)

Sang ligte musiek: B

6. Mbali Kgwedi: (Gr. 11)

Engelse poësie: B+

7. Reithumetse Manyika: (Gr. 10)

Engelse poësie: A++

8. Kenzo de Bruyn: (Gr. 10)

Afrikaanse poësie: A+

9. Henro Heyl: (Gr. 9)

Afrikaanse gedramatiseerde prosa:

A++

Afrikaanse gedramatiseerde

poësie: A+

Afrikaanse

verskeidenheidskonsert: A+

10: Moya Lovell: (Gr. 9)

Sang ligte musiek: A+

11. Katrinika Karuiki: (Gr. 9)

Dramatiese monoloog: A

JUNIE 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!