14.06.2018 Views

NUUS_T2-JUNIE 2018

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SEUNSHOKKIE

Seunshokkie vs. Eduplex – 16 Mei

2018 (Weg)

Met die vierde rondte van die liga wat

begin, kom Curro Roodeplaat teen

Eduplex testaan in die eerste wegwedstryd

van die seisoen.

Punt vir hierdie wedstryd is aan Curro

Roodeplaat gegee omdat Eduplex senior

spelers in die span gebruik het. Die

juniors het hul man gestaan teen ‘n span

wat hulle meer ervare was. Die eerste

helfte het met 1-1 geëindig en die tweede

helfte het slegs een doel opgelewer, wat

die wedstryd 1-2 vir Eduplex gewen het.

Die voorseisoen-toer wat die seniors

bygewoon het, is op gras gespeel met

die oog daarop dat dit ons voorbereiding

sal wees vir die wedstryde wat ons in

die seisoen op gras sou speel. Hierdie

wedstryd was waarvoor hulle voorberei

het om te kon bepaal of die toer

suksesvol was. Hulle spel het slordig

begin, aangesien die oorgang van astro

na gras, nie so maklik is nie. Na amper

10 minute in die wedstryd het Thato

Matlaila die spanning gebreek met die

eerst doel. Die eerste helfte het nog 3

doele vir Curro Roodeplaat opgelewer

en nog 4 doele in die tweede helfte, om

daarmee ons eerste weg oorwinning van

die seisoen geëindig 0-8 ten gunste van

Curro Roodeplaat.

Seunshokkie vs. AHS – 23 Mei 2018

(Tuis)

Met ronde 5 van die seunshokkie-liga,

ontmoet Curro Roodeplaat vir Affies op

Roodplaat se tuisgrond. Volgens die

uitslae van die seisoen was dit ‘n moeilike

wedstryd vir die juniors. Affies het die

telling geopen en het nog ‘n doel in die

eerste helfte bygevoeg vir ‘n 0-2 voordeel

teen halftyd. Roodeplaat het in die

tweede helfte met een doel teruggekom,

maar ongelukkig het die wedstryd met

1-2 in Affies se guns geëindig. Dit was

die eerste verloor vir die juniors in die

seisoen.

Na ‘n fout van Affies het die senior span

hul eerste doel in minder as ‘n minuut

aangeteken nadat die wedstryd begin het.

Die bal het die agterkant van die doelhok

nog vier keer in die eerste helfte gesien.

Die span het vier doele in die tweede

helfte bygevoeg om die wedstryd 9-0 vir

die tuisspan te beklink.

Seunshokkie vs. Maragon – 30 Mei

2018 (Tuis)

Die uitslag van hierdie wedstryd bepaal

of die junior span na die uitspeelrondes

JUNIE 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!