14.06.2018 Views

NUUS_T2-JUNIE 2018

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

RUITERKUNS

Die Curro Ruiterkuns-span

het die naweek van 9 en 10

Junie aan die vierde kwalifiserende

rondte van Sanesa

deelgeneem. Ons ruiters het

weereens uitgeblink in hul

afsonderlike klasse.

Baie geluk aan die volgende

ruiters:

Rashelle Duarte en Picasso

wat drie eerste plekke en ’n

tweede plek behaal het.

Haylee Duarte en Kingsdale

wat twee eerste plekke, ’n

tweede plek, ’n vierde plek

en ’n vyfde plek behaal het.

Shakeira Lee Davey en

Sticky Toffee wat ’n eerste,

’n vierde en ’n vyfde plek behaal

het.

Sulize Hillocks en Sticky Toffee

wat ’n eerste, ’n tweede

en ‘n vyfde plek behaal het.

Ons innige meegevoel met

Rashelle en Haylee met die

afsterwe van hul afrigter,

Maxine op Sondag, 10 Junie

op pad na Sanesa toe.

JUNIE 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 20

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!