06.05.2013 Views

Elaine Browne.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

Elaine Browne.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

Elaine Browne.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

23

P: Some of the model C schools um ... My daughter is in grade 9 this year. And she had to do a subject choice

now, about 2 weeks ago. But I see they have Visual Art as a subject. Yes.

N: Ja, the same as previous years.

O: Ja, like we did at St Thomas.

P: You see, some of our normal public schools don’t have it.

O: The Northern Areas had one specialized Visual Arts school and that has been taken away as well. And that

was St Thomas. The facilities are there, classes are standing empty. Ovens are there for pottery nothing is going

on. Previously some guys did graphic design after being there.

INTERVIEW AT PRIMARY SCHOOL WITH THREE ARTS AND CULTURE TEACHERS

Q: Ek as persoon geniet dit om Kuns en Kultuur te onderrig, maar my genot word soms in baie, ook in baie

gevalle word dit ondermyn deur die feit dat hierdie die, die, die, jy is nie opgelei vir die taak wat vir jou gegee

word nie. Byvoorbeeld soos musiek ek sou graag musiek wou geonderrig het, ma ons is nie gereed daarvoor nie.

Ons het ook nie die kennis daarvan nie en ons moet ma nou by andere moet ons maar nou gaan lig opsteek om

vir die kinders probeer om die basiese goedjies, sleutels en note te leer. Kinders hou van, van, van Kuns en

Kultuur en hulle geniet dit en die um ... wat is dit nou weer (R: Sillabus ) en as ‘n mens die sillabus volg en jy

soek miskien na boeke wat ons het, dan kan dit help . Jy moet ook net probeer. Jy kan nie net gaan stil sit en sê,

ek kannie. Jy moet ook jou hand uitstrek en probeer om iets te doen aan, ... om jou probleem te verlig. En ook

um, um, jou kollegas te help. Samewerking is dus baie belangrik. Um soos ek sê, onse kinders hou baie van sing,

hulle hou baie van dans, hulle hou baie van skilderwerk. Ons is ... die verf wat die, wat die Departement aan ons

verskaf is ‘n baie swak kwaliteit. Dit hou nie eers op die papier nie, dit val af. Die kinders hou selfs van skilder en

as ons vir hulle tematjies gee soos byvoorbeeld, die ou temas soos, “ek loop in die reën”, sal hulle dit graag wil

doen of “ek pluk blomme”, hulle hou daarvan. Hulle hou selfs van gediggies skryf wat ingekorporeer word by

Afrikaans, hulle eie taal. Gediggie en a, a, wat noem ‘n mens dit nou weer, kort, kort paragrafies skryf. Hulle hou

... , geniet dit veral soos rap stories wat wat, wat deel is van digkunds en die goete. Modelwerk, kleiwerk is daar

totaal geen sprake van nie, want ons het nie klei nie, ons het nie sulke goete nie. Hulle kan nie modelletjies

maak nie. Um ons probeer om goedjies te display in die klas wat hulle gemaak het enna om die trots weer aan

te wakker. Um, ons probeer ook om ons eie indigenous musiek aan te leer. Ja, veral as ‘n mens terug kyk na die

ou goedjies wat ons, wat ons, ek as bruinman geleer het. “Daar kom die wa”,”Bobbejaan klim die berg”, onse

eie goed, want ons kan nie ander tale praat behalwe Afrikaans en Engels nie. Wat vir ons belangrik is.

Elaine: U het baie gepraat. (Voordat die interview begin het was hy nogal onwillig.)

Q: En wat die, wat die schedules betref, ons, die administrasiewerk is nie altyd vir ons baie duidelik wat ons

moet doen nie en somtyds is dit is dit hopeloos te veel, want da moet vir dans, da moet goed, punte uitgewerk

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!