06.05.2013 Views

Elaine Browne.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

Elaine Browne.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

Elaine Browne.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

28

Q: Die talent is daar, maar soos ek sal sê dit is baie rou en en en dit gaan gepaard saam met musiek. Hulle hou

van musiek en die goedjies wat hulle skryf is somtyds nie vir almal se oë bedoel nie. En die goed wat hulle op die

taxis byvoorbeeld skryf, die taxi se a ...

S: Die bumper ...

Q: Ja die taxi se bumpers, hulle skryf dit teen die mure, oral word dit neergeskryf en hulle hou van slagspreuke,

hulle slagspreuke die wat, wat wat die hoe kan ek sê, wat die gemeenskap hulle voorgee: die skollies en die

goete. Daai goet hou hulle van en hulle praat ook so met mekaar en elke ... By ons geval is elke tweede woord ‘n

vloekwoord.

Almal lag.

R: By die spesiale klas is daar 2 leerders wat elke tweede week ‘n Arts workshop by die Gelvandale biblioteek

bywoon. En ek dink hulle leer baie oulik daar. Ek weet nie, ken jy vir a, a, Alan, Alan, Alan Grobler. Hy bied die

werkswinkel aan, maar dit wat hulle doen is baie oulik. Is 5 skole van die omgewing, die Gelvan omgewing, elke

tweede week en volgende jaar gan my klas ... Hulle gan, dan kan meer leerders, 5 leerders gan en hulle doen

baie oulike werk daar. Van hierdie, van die tweede semester neem ek hulle elke tweede week.

Elaine: Dis fantasties.

S: Ek dink dit wat ons ... OK, ek dink byvoorbeeld my kind is, is ,is nou in ‘n model C skool. Nou a ... sy bring die

kraletjies huistoe en die mooie goedjies wat hulle doen en ek dink dit is wat onse kinders ook mis, hulle mis uit

op daarie wonderlike kunsies, kunswerke wat hulle met hulle hande kan doen. Regtig waar hulle mis uit.

Elaine: Jy meen hulle sal blom as hulle daardie goeters het.

R: Hulle kry belongings soos in juice en chips en hulle geniet daai tydjie wat hulle daar is.

Q: Maar onse skool gaan geweldig gebuk onder finansiële probleme. Ons kan nie bekostig om om daai ekstra

mile te loop saam met hulle nie.

S: Hier’s niks geld vir niks.

Q: Die mense betaal nie hulle skoolfonds nie.

S: Niks nie en hulle skoolfooie is maar net R200 per jaar en daar kom nie ‘n sent van die kinders, van die ouers

af nie. Nie ‘n sent nie.

Elaine: Jy meen ekstra?

S: Nie ‘n sent nie. Nee daai R200, daai R200 kom nie.

R: Dit gaan maar baie moeilik, baie baie moeilik.

Q: As jy iets wil doen moet jy maar self die goedjies bring, bottels, papiere en die goete en koerantpapier.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!