06.05.2013 Views

Elaine Browne.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

Elaine Browne.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

Elaine Browne.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Elaine: Is daar geen krag in julle skool nie.

S: Daar is geen krag nie, in die klaskamers so ons ...

Elaine: Hoekom is daar nie krag nie?

S: Hulle ...

Q: Uitgesteel.

25

S: Hulle steel dit uit. Jy kan nie so ‘n tekening in jou klaskamer ophang nie. Dit het my klas ge ... geteken. (Sy

wys na vetkryt prente wat op die muur is) Hulle het dit net in my klas ingekleur en ons bring dit eerder

hiernatoe, want dit gaan gesteel word. Hulle haal dit af in die klas. So ons sit maar sulke goedjies maar hier rond

waar dit behoue bly, want in die klaskamers kan ons nie.

Elaine: Nou is julle, kan julle deure nie sluit nie.

S: Hulle, die vensters, hulle breek in, die vensters kom hulle deur. Al my vensters is gebreek, so, en hulle kom

deur die ceilings soos die (sy wys na ‘n groot gat in die plafon waar ons sit). Ons het niks ceilings in onse klasse

nie en dit is ook die ding wat dit moeilik maak , die lawaai kom regdeur die klasse. So, jy moet maar buite gaan

as jy wil. Want dit is ‘n bietjie geraas by die drama of musiek of wat ookal ons wil doen. So dan moet ons buite

gaan.

Elaine: So maar die kinders geniet dit soos jy sê?

S: Kinders geniet Kuns en Kultuur. Hulle geniet. Dis nou net’n jammerte, ons het nie die regte resources. Baie

van hulle ken nie um, um, die die differ ... die verskillende tipe instrumente nie. En om dit skool toe te bring is ‘n

bietjie moeilik, want ek het myself ook ma nie ‘n instrument geneem nie. En miskien hulle te leer musiek speel

nie. Hier is onderwysers wat wel kan ‘n instrument, miskien sal hulle aanleer ma nou ...

Elaine: Voel julle dat die kinders besef dat julle nie opgelei is nie? Soos, respekteer hulle julle nog steeds of voel

julle daar is nie so kwessie nie? Hulle geniet dit net, hulle betwyfel nie vir jou nie?

S: Nee, hulle betwyfel nie, want ons doen die beste wat ons kan insit. Volgens hulle is ons baie goed.

Elaine: Een onderwyser het byvoorbeeld gesê, dit voel of hulle die klas wil oorneem, want hulle sien jy val ‘n

bietjie rond. Dit lyk of die kind die klas wil oorneem. Hulle vertel vir jou wat hulle wil doen. So jy dink nie hier is

so ‘n probleem nie?

S: Nee kyk, die handboek guide jou.

Elaine: O, julle gebruik handboeke.

S: Ja hy guide jou. Hy sê vir jou at least byvoorbeeld sê nou ma musiek, nou kan jy ... ‘n Jonathan Butler soos

nou miskien die bruin ... So jy kan vooraf kan jy, jy moet net jou eie voorbereiding en jou eie inisiatief gebruik

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!