06.05.2013 Views

Elaine Browne.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

Elaine Browne.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

Elaine Browne.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

24

word, vir drama moet da punte uitgewerk word, vir musiek moet da punte uitgewerk word, vir visual arts moet

da punte uitgewerk word. Enna ons verstaan nie altyd hoe die goed gedoen moet word nie. Baie dankie.

Elaine: Goed.

R: Ek onderwys die spesiale klas. Hulle bly heeldag by my. Ek gee al die leerareas. Vir my persoonlik is Kuns en

Kultuur ‘n lekker vak, maar daar is absoluut geen resources nie en dis moeilik vir die kinders um , ja die skool

koop nie resources aan nie, so dis moeilik om vir hulle res... te laat werk in die klas. Um dan doen ek ma my eie.

Ek kry ma idees van ander mense af en dan doen ons dit maar in die klas en hulle geniet dit baie. Soos Mnr Z sê,

ons is nie opgelei nie; vir Kuns en Kultuur. Ek glo Kuns en Kultuur onderwysers um moet daar werkwinkels

aangebied word om idees te kry om elke dag met daai kinders te kan werk, want dis elke dag Kuns en Kultuur

periods en um en dis ‘n eksamenvak en ek vind die syllabus moeilik vir daardie tipe kind.Ek werk maar volgens,

ek werk nie volgens die syllabus nie. Ek werk maar volgens wat ek idees kry van anders en om met hulle hande

te kan werk van die teoriewerk in die boeke is baie moeilik. Maar ek, ek geniet dit en en ek sal net meer wil reso

... ook die skool kan meer resources aankoop om meer praktiese werk met hulle te kan doen. En wat is da nog.

Ja daar’s nie ‘n klaskamer vir, ingerig vir Arts and Culture nie en oor die algemeen is die dissipline van die

kinders ... Hulle geniet dit baie om met hulle hande te werk en hulle is trots op hulle handewerk.

Elaine: En um, wat sou jy sê, voel jy die Departement behoort hulp aan te bied in die vorm van ‘n spesialis? Om

dit vir julle makliker te maak.

R: Definitief. Ek wil graag meer, maar ek moet maar idees rond vra wat ons kan doen, want die handboek help

my nie baie nie. Dis te moeilik. Hulle kan nie op... Die vlak viere kan nie ‘n graad vier Kuns en Kultuur handboek

gebruik nie, dis te moeilik vir hulle.

Elaine: Ja.

S: Dissipline in Kuns en Kultuur... Hulle hou van sing, hulle hou van drama maar hou nie van takies en projekte

nie. Jy, ek het te, toe ek hier begin die 13de Julie um, um, het ek ‘n musiekprojekkie gegee, ‘n maklike enetjie.

Dit het nou nog vandag, nee da het seker net 3 vir my ingehandig. So met take doen, is hulle oor die algemeen

bietjie baie lui. Hulle wil als op ‘n skinkbord hê. Um, geniet dit geweldig, hulle is, hulle is ... Snaaksgenoeg hulle

kan die musiek baie gou leer, die woorde maar um leer hulle nou net akademiese werk, dan vind hulle dit baie

moeilik. Maar van musiek hou hulle geweldig. Um ...

Elaine: Het jy bietjie musiekopleiding?

S: Geen musiekopleiding nie. Ek probeer, ma ek lei my maar self om hulle te leer. Ek sou baie graag wou hê ons

moet um um ‘n musiek, ‘n lekker Arts and Culture inrigting het, want Arts and Culture het sulke different

aspekte. Daas musiek, daas die kuns self, daas die drama self. En die kinders hier by ons het verskriklike goeie

talent. Hulle het talent. Maar om dit a, a, in prakties voor te doen is ‘n bietjie moeilik. Ons gaan buitekant. Daar

is nou nie krag om musiek te luister nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!