opsomming van die verslag - Saps
opsomming van die verslag - Saps
opsomming van die verslag - Saps
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
‘n Belangrike aspek wat die studie onthul het, was dat baie oortreders nooit gedink het dat

hulle deur die verskeie sekuriteits-agentskappe gevang sou word nie.

Die Mistry/Dhlamini-ondersoek het bevind dat meer as die helfte van die aanvallers nie

bang was dat hulle deur die polisie of die kommando’s gevang sou word nie. Al die

oortreders het lang tronkstraf-vonnisse ontvang, van wie ‘n aantal lewenslank gevonnis is.

Dit stem ook ooreen met die Mistry/Dhlamini-studie. Beide ondersoeke het bevind dat

oortreders voel hulle vonnisse was onregverdig. Hulle het egter skuldig gevoel oor die

aanvalle omdat hulle besef het dat hulle verkeerd opgetree het, en hulle was bekommerd

oor hulle gesinne.

8. ONDERSOEKBEAMPTES EN AANKLAERS

Fokusgroep-onderhoude is gevoer met ongeveer 50 ondersoekbeamptes in die Oos-Kaap,

Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noord Kaap en Wes Kaap.

Bykomende onderhoude is telefonies gedoen.

Die meeste van die ondersoekbeamptes het begin kennis neem van plaasaanvalle om en by

1994. Voor dit het rooftogte wel op plase plaasgevind, maar hulle is nie plaasaanvalle

genoem nie. Almal stem saam dat plaasaanvalle oor die afgelope 4 of 5 jaar toegeneem

het. Die meeste het gesê dat daar baie min swart boere in hulle areas is.

Algemene kenmerke van plaasaanvalle wat ondersoekbeamptes beklemtoon, is die

volgende: Oortreders het inligting bekom van huidige of vorige werknemers, die

bewegings van plaasbewoners is vooraf bestudeer, die oortreders was nie goed

georganiseer of professioneel nie. Kenmerkend is dat hulle te voet op die plaas aankom, en

dan die boer se voertuig roof om vinnig weg te kom. Hulle werk in groepe van drie of vier.

Die telefoondrade word dikwels afgesny en dit is seldsaam vir die oortreders om te vertrek

sonder om iets te vat. As hulle dit wel doen, is dit omdat hulle gehinder word of paniekerig

word.

Al die ondersoekbeamptes is van mening dat die primêre motief vir die oorgrote

meerderheid van sake – miskien 90% - roof is. Hulle is ook van mening dat plaasaanvalle

nie polities gemotiveerd is nie en dat daar nie getuienis is van ‘n georganiseerde struktuur

daaragter nie. Daar is ‘n persepsie onder oortreders dat boere welgesteld is, en enige

besigheid op die plaas is ‘n presipiterende faktor. Oortreders verwag ook om vuurwapens

op die plaas te vind. In enkele sake waar weerwraak die motief is, word dit gewoonlik deur

‘n arbeidsdispuut aangebring.

Volgens die ondersoekbeamptes sluit die slagoffers beide boere en plaaswerkers in. Hulle

beklemtoon die gevaar vir bejaarde persone en noem gevalle waar beide swart en wit

persone beroof en gedood is.

Volgens die ondersoekbeamptes is die slagoffers geskok en kwaad, en sommige meen dat

die aanvalle polities gemotiveerd is. ‘n Paar beskou plaasaanvalle as rassisties.

458