01.05.2013 Views

opsomming van die verslag - Saps

opsomming van die verslag - Saps

opsomming van die verslag - Saps

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

In die gevallestudies is vuurwapens in 33 (73,3%) van die aanvalle gebruik, in vergelyking

met 63,8% vir plaasaanvalle in die algemeen. Die verskil is waarskynlik weens die feit dat

die gevallestudies almal in die baie ernstige kategorie val. In verskeie gevalle is die

vuurwapens wat gebruik is om die slagoffers aan te rand of te dood, van die slagoffers self

gesteel, terwyl 5 van die vuurwapens vooraf op ander plase gesteel is. Sommige van die

wreedaardigste aanvalle is egter met ‘n ander tipe wapen uitgevoer, bv. met ‘n mes.

Daar was ten minste 114 aanvallers in die ander 45 gevallestudies betrokke. Daar was dus

‘n gemiddeld van 2.5 oortreders in elke aanval. Vier van die aanvallers is deur die

weermag of ander boere gedood. In ses gevalle kon die oortreders nie opgespoor word nie,

of daar was nie genoegsame getuienis vir ‘n vervolging nie. Twee van die vervolgings het

gelei tot ‘n vryspraak, omdat die staat nie die saak kon bewys nie. In die ander 36 gevalle

is 78 aangeklaagdes skuldig bevind. Hulle ouderdomme het gewissel tussen 15 en 47, die

gemiddeld synde 25,5 jaar. Die meeste was in hul twintigerjare.

In 36 gevalle is 58 aangeklaagdes skuldig bevind aan moord. Twee het die doodstraf

ontvang. Een het later amnestie van die WVK ontvang, terwyl die ander se doodstraf na

lewenslange tronkstraf omgeskakel is, na die afskaffing van die doodstraf. Een en dertig is

lewenslank tronk toe gestuur vir die moorde, insluitend nege met dubbele lewenslange

tronkstraf. Ander is tronkstraf opgelê van tussen 15 en 50 jaar. Daar was drie vonnisse

van minder as 20 jaar, in gevalle waar die beskuldigdes 16, 18 en 23 jaar oud was. Aan

die ander kant het sommige beskuldigdes onder 18 ook tronkstraf van meer as 20 jaar

gekry.

Twee en sestig beskuldigdes is skuldig bevind aan roof of huisbraak met die doel om te

roof en roof. Hulle het almal tronkstraf van tussen 6 en 25 jaar gekry. Die meeste het

egter gewissel tussen 10 en 20 jaar tronkstraf.

Ses beskuldigdes is skuldig bevind aan verkragting. Een het lewenslange tronkstraf gekry,

terwyl die ander, vonnisse van tussen 9 en 20 jaar gekry het.

Die vonnisse wat die beskuldigdes in die gevallestudies ontvang het, was byna almal baie

swaar. Die enigste uitsonderings was vonnisse wat opgelê is vir twee minderjariges en een

beskuldigde wat ‘n minder belangrike rol gespeel het in ‘n plaasaanval. Die Komitee het

ook gevoel dat die vonnisse van 9 en 10 jaar wat onderskeidelik aan twee verkragters in

een saak opgelê is, te lig was. Hierdie ligte vonnisse was egter die uitsonderings.

5. GEVALLESTUDIES: GRONDBESETTINGS

Gedurende die vroeëre maande van sy navorsing, het die Komitee bewus geword van

gavalle van onwettige okkupasie van plaasgrond. Dit het submissies aangehoor van

sommige van hierdie gevalle, en lede van die Komitee het ook die geaffekteerde gebied

besoek – Mangete, Nonoti en Nqabeni in KwaZulu-Natal en Daveyton in Gauteng.

In Mangete, naby die noordkusdorp Mandeni, waar die grond besit word deur die

afstammelinge van die 19de eeuse setlaar John Dunn en sy Zulu vrouens, het onwettige

okkupeerders reeds sedert 1993 op die grond inbeweeg. In 1995 het die grondeienaars ‘n

hofgeding geloods in die Hoërhof vir die uitsetting van die plakkers, wat ten gevolge gehad

454

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!