01.05.2013 Views

opsomming van die verslag - Saps

opsomming van die verslag - Saps

opsomming van die verslag - Saps

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Volgens die TLU was sy ledetal tussen 6 000 en 7 000 in 2001. Die TLU beraam dat daar

ongeveer 40 000 kommersiële boere in Suid-Afrika was in 2001, uitgesluit bestaansboere,

kleinhoewe-eienaars en bestuurders.

Die NAFU is gestig in 1991 vir swart boere wat voorheen uitgesluit was van die

hoofstroomlandbou. Volgens die NAFU het dit 45 000 lede in 1998 gehad. Omdat NAFU

nie al die dienste kon voorsien wat die boere vereis nie, het die ledetal egter afgeneem tot

sowat 20 000 in 2001.

12. MISDAAD EN DIE OORSAKE DAARVAN IN SUID-AFRIKA

In teenstelling met die algemene persepsie, het alle vlakke van misdaad nie skielik na 1994

die hoogte ingeskiet nie. Aangetekende misdaad het redelik konsekwent na die middel

1980’s gestyg, veral in die vroeë negentigerjare. Daarna het vlakke van aangetekende

misdaad, wat van jaar tot jaar gemeet is, verhoog teen ‘n stygende koers, en effens in

2001/2 gestabiliseer.

Terwyl moordvlakke na 1994 gedaal het, het alle vlakke van gewelddadige misdaad die

grootste toename getoon, in vergelyking met alle ander kategorieë van misdaad. Tussen

1994 en 2000 het geweldsmisdaad met 34% toegeneem, eiendomsmisdaad met 23% en

handelsmisdaad met 9%.

Aangetekende koerse van misdaad verskil opmerklik van provinsie tot provinsie. In 2000

het die Wes-Kaap en Gauteng die hoogste provinsiale per kapitakoerse vir die meeste

misdade getoon. Daarenteen het die Noordelike Provinsie die laagste koerse in 13 uit die

15 ernstige en heersende misdade wat deur die polisie aangeteken is, getoon.

‘n Vergelyking van stedelike misdaadkoerse toon dat Johannesburg verreweg die hoogste

voorkoms van ernstige misdaad het – beide gewelds- en eiendomsmisdaad, gevolg deur

Pretoria, Kaapstad en Durban. Viktimisasie varieer ooglopend van een deel van die land

na die ander. Alle Suid-Afrikaners word nie tot dieselfde mate deur misdaad geraak nie,

en oplossings vir misdaadprobleme behoort op plaaslike misdaadtendense gebaseer te

word.

In globale terme het Suid-Afrika hoë vlakke van misdaad. Elke derde misdaad wat in

Suid-Afrika aangeteken word, is gewelddadig. ‘n Vergelyking van moordkoerse toon dat

Suid-Afrika verreweg die hoogste koers in die Suider-Afrikaanse streek het.

Daar bestaan nie ‘n enkele verduideliking vir Suid-Afrika se hoë misdaadvlakke nie – veral

die hoë vlakke van geweldsmisdaad. Daar is eerder ‘n aantal verduidelikings wat help om

die hoë misdaadvlakke wat die land teister te verklaar. Hierdie verduidelikings sluit in die

uitwerking van die land se voortslepende politieke en sosio-ekonomiese oorgang, die

verband tussen die land se gewelddadige verlede, en die huidige kriminele tendense, die

impak van die woekering met vuurwapens, die toename in georganiseerde misdaad,

veranderinge in die demografiese samestelling van die land en die gevolge van ‘n

Kriminele Regstelsel wat swak vertoon op die vlakke van ernstige misdaad.

Soos die res van Suid-Afrika, ondervind KwaZulu-Natal hoë vlakke van geweldsmisdaad.

Daar bestaan egter langdurige politieke dinamika in sekere dele van die provinsie, wat ‘n

466

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!