01.05.2013 Views

opsomming van die verslag - Saps

opsomming van die verslag - Saps

opsomming van die verslag - Saps

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ly.

n Goeie waghond is onontbeerlik, veral as hy goed opgelei is.

Daar moet sekuriteitsligte buite die huis en op die plaaswerf wees.

Al die vensters moet van diefwering voorsien word - nie net die vensters wat kan

oopmaak nie.

Daar moet n veiligheidshek by die deur wees, sodat inwoners nie verras word nie.

n Behoorlike alarmstelsel is essensieel. Dit behoort verkieslik n gemoniteerde

stelsel te wees, sodat hulp ontbied kan word.

Persoonlike beskerming moet ook oorweeg word.

Potensiële slagoffers kan opgelei word in selfverdedigingsmeganismes.

Dit is essensieel dat, indien daar op vuurwapens staatgemaak word, die gebruikers

daarvan behoorlik opgelei is. Die regsaspekte van selfverdediging deur te skiet, moet

ook oorweeg word.

Waaksaamheid is gratis, maar van alle veiligheidsmaatreëls die belangrikste.

Spesiale aandag moet gegee word aan aankoms en vertrek van die plaas.

Die plaasinwoners moet veiligheidsgewoontes aankweek, bv. om op die uitkyk te wees

vir vreemdelinge en om versigtig te wees om die deur oop te maak as iemand klop.

Geestelike paraatheid is n belangrike aspek van persoonlike beveiliging en dit is iets

waarin potensiële slagoffers opgelei kan word. Daar bestaan geen twyfel dat die

onvermoë van slagoffers om plaasaanvalle korrek te hanteer, een van die hoofredes vir

die hoë beserings- en noodlottigheidsyfers is nie.

Wanneer sekere faktore teenwoordig is, vergroot die risiko van plaasaanvalle dramaties:

Ouer persone is meer kwesbaar. Hulle is broos en nie so waaksaam as wat hulle

behoort te wees nie.

Alleenlopende inwoners is gewilde teikens vir plaasaanvallers.

n Plaaswinkel of -stalletjie op die plaas of kleinhoewe lok rowers.

Groot bedrae geld of waardevolle items moet nie op die plaas gehou word nie.

Indien n plaas reeds aangeval is, kan dit weer gebeur, veral as die aanval suksesvol

verloop het.

Plase of kleinhoewes wat na aan nasionale paaie, spoorlyne of aan areas wat bekend is

vir misdaad geleë is, is gevaartekens.

n Gebrek aan n kommunikasiestelsel, anders as n telefoon-landlyn is gevaarlik.

AGevegsmerkers@ en ander tekens dat die plaas dopgehou word deur potensiële

aanvallers, moet in n ernstige lig beskou word.

Swak verhoudings met plaaswerkers en ander inwoners op die plaas is gevaarlik.

Geen boer kan al die bogenoemde sekuriteitsmaatreëls tref nie. Dit sal beide te duur wees,

asook die alledaagse lewe onuithoubaar maak. Sekere maatreëls is relatief goedkoop of

kan selfs niks kos nie, maar boere behoort egter te doen wat vir hulle bekostigbaar en

redelik onder die omstandighede is.

474

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!