01.05.2013 Views

opsomming van die verslag - Saps

opsomming van die verslag - Saps

opsomming van die verslag - Saps

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

swart was. Dit wil voorkom of die getal blanke verkragtingslagoffers in verhouding met

die getal swart verkragtingslagoffers afgeneem het gedurende die vorige vier jaar.

Die aanvallers het in 63,8% van die gevalle in 2001 vuurwapens gebruik. In 11,7%van die

gevalle, was die aanvallers ongewapen en in die ander is ‘n verskeidenheid ander wapens

gebruik.

In 31,2% van die gevalle is geld gesteel, in 23,0% vuurwapens, en in 16,0% voertuie.

Selfone en ander waardevolle besittings was ook gewild. ‘n Algemene wanopvatting

bestaan dat daar gedurende plaasaanvalle niks gesteel word nie. Dit is nie so nie:

Ondersoeke deur die Komitee het getoon dat ‘n verskeidenheid items in verreweg die

grootste meerderheid van gevalle gesteel word. Waar daar niks gesteel is nie, is daar

gewoonlik ‘n logiese verduideliking, soos bv. dat die aanvallers vinnig moes padgee omdat

hulp opgedaag het.

Die Komitee het 2 644 sake op die NOKOK databasis vir 1998 tot 2001 geïdentifiseer

waar daar ‘n duidelike primêre motief was. In 89.3% van daardie gevalle was die motief

duidelik slegs roof, in 7.1% was dit een of ander vorm van intimidasie (soos oeste of

geboue wat afgebrand is), in 2.0% kon sekere politieke of rassistiese motiewe bespeur

word, en arbeidsverwante beweegredes was in 1,6% teenwoordig, soos bv. dispute oor

lone. In feitlik al die laasgenoemde gevalle is daar ook roof gepleeg. In sowat 900 ander

gevalle was óf ander motiewe teenwoordig, bv. verkragting, óf is daar skynbaar niks

gesteel nie. By nadere ondersoek het dit geblyk dat in feitlik al daardie gevalle was daar

inderdaad goed geroof, of was daar ‘n ander rasionele verduideliking vir die feit dat niks

geneem is nie.

Plaasarbeiders was in slegs 2,8% van die plaasaanvalle gedurende 1998 tot 2001 betrokke.

In gevalle van intimidasie, of waar politieke of ander motiewe teenwoordig was, is

gewoonlik ook roof gepleeg.

Van die 1398 slagoffers in 2001, was 61,6% blank, 33,3% swart, 4,4% Asiaties en slegs

0,7% kleurlinge. As ‘n mens na die syfers vir die afgelope vier jaar kyk, lyk dit asof die

getal blanke slagoffers aan die afneem is, en dié van swart slagoffers aan die toeneem.

Ongeveer 37,1% van die slagoffers in 2001 was 39 jaar of jonger, 34,4% was tussen 40 en

59, en 28,4% was 60 jaar of ouer. Manlike slagoffers het 59,2% van die totaal uitgemaak,

en 40,8% was vroulik. Sowat 69,7% van die slagoffers was boere of die bestuurder en hul

afhanklikes, terwyl 29,5% plaaswerkers en hul gesinne was. ‘n Paar besoekers aan plase

tel ook onder die slagoffers.

3. VOORBEELDE VAN PLAASAANVALLE IN DIE ALGEMEEN

Die in-diepte gevallestudies van plaasaanvalle wat deur die Komitee gedoen is, is almal

van ‘n uiters ernstige aard. Oor die algemeen is die meeste gevalle nie so ernstig soos die

in die gevallestudies nie, en laasgenoemde is dus nie noodwendig verteenwoordigend van

alle plaasaanvalle nie. Daar bestaan ook nog ander algemene wanopvattings, bv. dat

verkragting algemeen tydens plaasaanvalle voorkom, dat alle slagoffers van plaasaanvalle

blank is, of dat te min, of geen aandag nie, aan swart slagoffers van plaasaanvalle gegee

word, ens.

450

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!