opsomming van die verslag - Saps
opsomming van die verslag - Saps
opsomming van die verslag - Saps
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Daar is gemeenskaplike bevindinge in hierdie verslae :

• Die oorweldigende meerderheid van plaasaanvalle kan toegeskryf word aan kriminele

motiewe (roof van vuurwapens, kontant, voertuie ens.), met sommige gevalle waar

daar ‘n wraakmotief bestaan.

• Oortreders funksioneer gewoonlik in groepe en daar mag landelike – stedelike bande

bestaan, in sommige gevalle word intelligensie vir die aanval verskaf deur werknemers

of oud-werknemers. Daar is bewyse dat daar beplanning voor die aanval plaasvind.

• Geïsoleerde gevalle word wel genoem, waar daar moontlike politieke motiewe bestaan,

maar in geeneen van die gevalle is bande met georganiseerde strukture bewys nie.

• Dit is ‘n probleem om plase en kleinhoewes vir statistiese en analitiese doeleindes

saam te groepeer.

• Die slagoffers kan blanke of swart persone wees.

Sekere besware kan teen hierdie verslae ingebring word:

• Die versameling van statistiek, wat van wesenlike belang vir hierdie ondersoek is, was

nie altyd bevredigend nie. Die jongste MIAS-verslag het egter ‘n nuwe rigting

ingeslaan.

• Daar bestaan ‘n neiging om veralgemenings te maak, sonder substansie. Bewerings

word gemaak oor vroue wat gewoonlik verkrag word, maar daar is min statistiese

besonderhede om dit te ondersteun. Ook is daar geen onthulling oor waarom

plaasaanvalle veronderstel is om meer gewelddadig as ander misdade te wees nie,

behalwe in die jongste MIAS-verslag. Terselfdertyd word hierdie statistiek nie net

wyd aangehaal nie, gewoonlik onkrities, maar hierdie ongesubstansieerde

veralgemenings word dikwels selektief gebruik om interpretasies dat daar ‘n geheime

politieke agenda bestaan, te ondersteun.

Verskeie geskrifte deur navorsers en akademici, asook een deur ‘n Landbou-unie beampte,

J..M. Visser, wat in sy persoonlike hoedanigheid skryf, ondersoek ook die oorsake van

plaasaanvalle en hoe dit verhoed kan word. Antoinette Louw redeneer dat dit belangrik is

om plaasaanvalle op kleinhoewes te skei van dié op plase, aangesien verskillende

strategieë om hulle aan te spreek, vereis mag word. Sy haal verdagte statistiek (waarvan

die bron ontbreek, aan en sL dat die koers van moorde op plase in der waarheid laer is as

dié vir die algemene bevolking. Mark Shaw sL dat die Landelike Beveiligingsplan ‘redelik

suksesvol’ was en dat daar ‘n behoefte is om die voortdurende aanvalle op kleinhoewes te

fokus. Hy vra vir beter verteenwoordiging vir kleinboere en hawelose mense op die

Taakspan, wat landelike veiligheid ondersoek. Shaw verskaf ‘n beskrywende en statistiese

oorsig van plaasaanvalle en verskaf ‘n lys van die belangrikste faktore wat bydra tot die

aanvalle. ‘n Geskrif deur NaudJ en Van Rensburg plaas plaasaanvalle in die breër

ekonomiese konteks en maak ‘n paar nuttige voorstelle oor landelike ontwikkeling, wat in

werking gestel kan word deur kommersiële boere, sakeondernemings en die Regering.

Die verslag deur Mistry en Dhlamini is gebaseer op gedetailleerde onderhoude met

oortreders wat skuldig bevind is aan plaasaanvalle. Hulle verskaf ‘n profiel van die

aanvallers en kom tot die slotsom dat plaasaanvalle nie oor die algemeen polities of

rassisties gemotiveerd is nie, maar logiese teikens van relatiewe rykdom vir die krimineelgeneigdes

in landelike gebiede is. Die skrywers maak ‘n aantal aanbevelings oor

voorkomende maatreëls wat boere kan implementeer. Terwyl hulle ‘n nuttige perspektief

462