01.05.2013 Views

opsomming van die verslag - Saps

opsomming van die verslag - Saps

opsomming van die verslag - Saps

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

dimensie verskaf aan geweldsmisdaad wat ‘n impak het op die veiligheid van landelike

gemeenskappe, insluitend boere, tot op die huidige tyd.

Die gewelddadige politieke gevegte in KwaZulu-Natal in die tagtigerjare het ‘n verskynsel

na vore laat kom, wat genoem word “warlordism”. Magtige heersers regeer gebiede en

personeel d.m.v. ‘n kombinasie van dwang en begunstiging. Politieke geweld en die

geweld van “warlords” en hulle lakeie het gelei tot wydverspreide dood, vernietiging van

eiendom, verskuiwing van totale gemeenskappe, ontwrigting van die familielewe en

permanente getraumatiseerde kinders. Dit het essensieel ‘n kultuur van geweld in die

provinsie tot stand gebring.

Deesdae gaan baie sterftes in landelike KwaZulu-Natal ongesiens verby, en word dit

toegeskryf aan faksiegevegte. Maar die geweld het verstrengel geraak met sake soos

politieke konflik, grensdispute, taxi-geweld en veediefstal. Hierdie voortslepende kultuur

van geweld het ‘n besliste invloed op boere. Eerstens bestaan die persepsie van boere (reg

of verkeerd) dat hulle polities betrokke is, in stede van neutrale toeskouers, in hierdie

konflikbelaaide landelike gemeenskappe, waar ware vryheid van politieke bedrywighede

nie bestaan nie. Tweedens mag die lakeie van ‘n landelike “warlord” roof, verkrag en

moor vir kriminele voordeel en wins, omdat hulle gewapen is en ‘n bestaan uit geweld

maak.

13. DIE STRAFREGSTELSEL EN PLAASBESKERMING

Suid-Afrika se strafregstelsel funksioneer nie optimaal nie. Minder as die helfte van alle

gerapporteerde misdaad word ondersoek en gemiddeld minder as een uit tien sake wat deur

die polisie gerapporteer word, loop uit op die skuldigbevinding van die oortreders.

Sodra kriminele sake suksesvol deur die grootste deel van die strafregstelsel geprosesseer

is, en die verdagtes in die hof voorkom, is hulle kanse op skuldigbevinding hoog. Daar

bestaan oortuigende getuienis wat bewys dat die koers waarteen suksesvolle vervolging in

plaasaanval-sake plaasvind, aansienlik hoër as wat die gemiddeld is.

‘n Belangrike rede vir die lae opsporingskoers in Suid-Afrika is dat, in vergelyking met die

mid-negentigerjare, daar minder funksionele polisie-offisiere is wat by die hoër vlakke van

misdaad betrokke is. Speurders is oorlaai met sake, met die gevolg dat baie sake nie gou

genoeg aandag kry nie. Polisie offisiere is ook maar dun gesaai in die landelike gebiede.

Dit word egter huidiglik aangespreek deur die werwing van ‘n bykomende 30,000 intreevlak

polisiekonstabels teen vroeg in 2006.

Laat in 1997 is die Landelike Veiligheidsplan in werking gestel. Die doelwit van die Plan

is om alle rolspelers in landelike beveiliging aan te moedig om op gekoördineerde wyse

saam te werk, om gesamentlike beplanning, aksie en monitering te bewerkstellig in die

landelike gebiede. Gedurende die vier jaar na die inwerkingstelling van die Plan, het die

aantal opgetekende plaas- en kleinhoewe-aanvalle verhoog. Die sukses van die Plan blyk

te wissel van een geografiese gebied na die volgende.

‘n Sleutelkomponent van die Landelike Veiligheidsplan – die Kommando’s – sal teen die

einde van die dekade uitgefaseer wees. Die polisiediens beplan om twee inisiatiewe m.b.t.

467

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!