opsomming van die verslag - Saps
opsomming van die verslag - Saps
opsomming van die verslag - Saps
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Verhoudings tussen boere, werknemers en ander plaasinwoners, vorm die middelpunt van

‘n verslag deur akademici R.W. Johnson en L. Schlemmer, asook van die internasionale

menseregte-organisasie, Human Rights Watch. Die Johnson en Schlemmerverslag is

gebaseer op navorsing, aangevra deur die KwaZulu-Natal affiliaat van Agri Suid-Afrika

(nou bekend as KwaNalu) in 1997/8 en handel oor die verhoudings tussen boere en

werkers in die provinsie. Alhoewel dit gebaseer is op lukrake voorbeelde, is daar sekere

gapings (groot bosbou- en suikerrietboerdery ondernemings is byvoorbeeld uitgesluit) en

kan nie verteenwoordigend van die hele land wees nie. Die skrywers noem dat daar subkategorieë

bestaan binne die kategorie ‘boer’, asook streeksverskille in die betrokke

provinsie.

Hulle verskaf profiele van boere, asook van hulle belangrikste bekommernisse (bv.

wetgewing, misdaad en omgewingsagteruitgang weens oorbeweiding). Hulle verskaf ook

profiele van werkers wat oor die algemeen beskryf word as ‘n gevestigde werkersklas

(settled working class). Boere was meestal positief oor hulle verhoudings met werkers.

Slegs ‘n kwart van die werkers het grondeienaarskap as ‘n top-prioriteit genoem en ‘n klein

minderheid het gesê verhoudings met boere was nie baie goed nie of swak. (Daar was

egter ‘n paar onreëlmatighede in antwoorde van werkers wat gesê het die verhoudings was

goed.) Met verwysing na probleme om toegang te verkry tot werkers op plase, het kritici

van die verslag die onafhanklikheid en onpartydigheid van die navorsing, wat deur

werkgewers gefasiliteer is, bevraagteken.

Die fokus van die Menseregteverslag, gebaseer op navorsing wat uitgevoer is in

samewerking met die Grondkomitee, handel primêr oor mishandeling van persone wat leef

en werk op plase, insluitend deur eienaars en bestuurders, en die feit dat die Staat nie

daarteen optree nie. Hulle redeneer dat misdaad teen swart inwoners nie met dieselfde

entoesiasme ondersoek word as dié teen blanke boere nie. Sommige van die aksies van

kommando’s en sekuriteitsmaatskappye wat boere beskerm, asook samewerking tussen

boere en vigilantegroepe, veroorsaak ‘n groter mate van onveiligheid vir mense wat op of

naby plase woon. Hulle gebruik ook ‘n gevallestudie van gebeure in Ixopo in 2000 om

hulle bewerings te staaf. Een hoofstuk oor geweldsmisdaad teen plaaseienaars is egter

oppervlakkig en slaag nie daarin om die omvang van die probleem aan te spreek nie. Die

Transvaalse Landbou-unie het ‘n dokument uitgereik in antwoord hierop en het Human

Rights Watch daarvan beskuldig dat hulle rassisme en konflik aanblaas. Daar was ook

reaksie van die SAPD.

‘n Monograaf deur M Schönteich en J Steinberg, asook ‘n afsonderlike verslag deur

Steinberg, handel spesifiek oor die Landelike Veiligheidsplan, gebaseer op evalueringsnavorsing

wat hulle in verskeie gebiede gedoen het. Hulle het bevind dat sy effektiwiteit

wissel van area tot area en dat die reaksietyd van bure dikwels vinniger was as die van die

polisie. Hulle het beweer dat die intelligensiekapasiteit van die polisie, wat belangrik is

om aanvalle te keer “swak” was. Die Plan moes aangepas word om te voldoen aan

plaaslike behoeftes en om aanvaarding en deelname deur plaaslike gemeenskappe te

verseker. In Letaba, byvoorbeeld, waar deelname aan bv. kommando’s swak was, het

sommige boere aangesluit by Mapogo, en in die Mooirivier-area van Noordwes het

sommige boere verkies om deur netwerke, georganiseer deur die TLU, te werk.

464