01.05.2013 Views

opsomming van die verslag - Saps

opsomming van die verslag - Saps

opsomming van die verslag - Saps

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Rassekwessies

Net oor die 60% van die slagoffers van plaasaanvalle gedurende 2001 was wit, maar dit

skyn of die proporsie van swart slagoffers aan die toeneem is. Dit blyk egter dat daar ‘n

aansienlike hoër risiko is dat ‘n wit slagoffer gedood of beseer kan word as ‘n swart

slagoffer. Behalwe vir enkele individuele gevalle kon die Komitee nie ‘n onderliggende

rassemotief vir hierdie verskynsel kry nie, en daar mag ‘n verskeidenheid van faktore wees

wat dit veroorsaak.

Die strafregstelsel

Die ondersoek van plaasaanvalle geniet hoë prioriteit, en die koers van skuldigbevinding

vir plaasaanvalle is hoër as vir ander soortgelyke misdade Dit skyn of dit verband hou met

die feit dat die ondersoeke deur spesialis-eenhede hanteer word. Daar is egter in die

algemeen groot ontevredenheid onder boere oor die dienslewering deur plaaslike

polisiestasies. Daar is 'n gebrek aan middele in terme van personeel en voertuie in

landelike gebiede.

Die Komitee steun die vervanging van die Kommandostelsel met Area

Misdaadbekampingseenhede en Sektorpolisiëring, solank dit reg hanteer word. Die

Komitee beveel aan dat die beskikbare bronne optimaal benut word, en dat die speurderkapasiteit

in die landelike gebiede verhoog word.

Dit is belangrik dat al die plaaslike inwoners betrek word by strukture soos die

Gemeenskap Polisiëringsforums en die Landelike Veiligheidsplan.

Sekuriteit op plase en kleinhoewes

Daar is ‘n verskeidenheid redes waarom misdadigers plase en kleinhoewes teiken. Baie

boere het nie eens basiese sekuriteitsmaatreëls in plek nie, soos diefwering en waghonde,

wat relatief goedkoop is en wat aanvallers mag afskrik. Daar is ook in die algemeen ‘n

gebrek aan waaksaamheid. Die Komitee se navorsing het ook aangetoon dat dit voordelig

sou wees vir potensiële slagoffers om opleiding te ontvang in hoe om te reageer tydens ‘n

plaasaanval.

Dit is noodsaaklik dat sekuriteitsfirmas wat in die boeregemeenskap werk, geregistreer

moet wees by die regulerende gesag, en dat hulle gedrag tot voordeel van die hele

gemeenskap sal wees. Plaasaanvalle mag die verhoudinge tussen boere en werkers versuur,

en maniere moet gevind word om vertroue te herstel en om verhoudinge in landelike

gebiede te versterk.

Die impak van trauma

Trauma het ernstige gevolge vir die slagoffers van plaasaanvalle, maar dit geniet glad nie

genoeg aandag nie. Die Komitee bevel aan dat die nodige infrastruktuur in landelike

gebiede geskep word om trauma te hanteer.

478

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!