01.05.2013 Views

opsomming van die verslag - Saps

opsomming van die verslag - Saps

opsomming van die verslag - Saps

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

landelike beveiliging in werking te stel, en sodoende die Kommando’s te vervang : Area

Misdaadsbestrydingseenhede en Sektor-Polisiëring.

Die voorgestelde Sektor-Polisiëringstrategie mag in staat wees om sommige van die polisie

se probleme wat landelike gemeenskappe betref, te oorkom. Met toegewyde polisie

offisiere of polisie reserviste vir geografies gedefinieerde gebiede, en groter

gemeenskapsbetrokkenheid met Sektor-Polisie personeel, sal die polisie in ‘n beter posisie

wees om misdaadintelligensie te versamel en publieke samewerking in die opsporing van

misdaad te verkry. Dit sal egter moeilik wees om hierdie polisie-strategie, gebaseer op ‘n

deurlopende polisie teenwoordigheid in die vorm van Sektor-Polisiepersoneel vol te hou,

tot op die stadium wanneer dit misdaad suksesvol bestry. Die grootte en geografiese

isolasie en verspreiding van baie landelike gebiede speel beslis hierin ‘n rol.

Die speur- en ondersoek vermoëns van landelike polisiestasies behoort verbeter te word.

Proaktiewe funksies by hierdie polisiestasies behoort te fokus op die verbetering van

inligting- en intelligensie-insameling om die speurfunksies te ondersteun, asook om die

operasionele ontplooiing van stasiepersoneel en gespesialiseerde eenhede te begelei. Dit is

van die uiterste belang aangesien te min plaasaanvalle voorkom word, omdat die

veiligheidsmagte selde vooraf gewaarsku word teen sulke aanvalle.

Die polisiediens in landelike gebiede het ‘n tekort aan hulpbronne wat die personeel

benodig om effektief te werk. Baie polisiestasies moet oor die weg kom met ou,

ondoeltreffende toerusting, soos voertuie, radio’s en basiese inligtingstegnologietoerusting,

selfs boeie. Meer en beter toerusting kos geld, waaraan daar ‘n tekort is. Dit is

egter moontlik om bestaande toerusting meer produktief aan te wend. Dit kan beteken dat

Hoofkantoor polisie-offisiere uitgeplaas word na polisiestasies in hoë misdaadgebiede,

asook dat meer offisiere aan diens is op tye wanneer die meeste misdaad plaasvind.

Daar is ‘n beperking op wat die polisiediens en die kriminele regstelsel kan doen om

misdaad te verminder. Die kriminele regstelsel het nie die invloed om baie oortreders te

weerhou daarvan om misdaad te pleeg nie. Oortreders neig om gemotiveer te word deur

gevoelens soos woede, haat, lus of jaloesie (dikwels gepaardgaande met alkohol en

dwelmmisbruik). Hulle beskik nie oor die rasionele vermoëns om die gevolge van hulle

aksies te oorweeg nie. Dit sê egter nie dat die rol van die kriminele regstelsel onbelangrik

is nie. Die stelsel speel ‘n uiters belangrike rol in die vervolging van herhalingsoortreders,

en die vasvat van georganiseerde misdaadsindikate. Die kriminele regstelsel kan ook ‘n

belangrike rol speel om sommige fasiliteerders van misdaad, soos dwelms en vuurwapens,

te verminder. Die stelling is al gemaak dat ‘n groot gedeelte van die land se bende- en

georganiseerde misdaadsprobleem verband hou met die vrye beskikbaarheid van dwelms –

omdat dwelmverslaafdes misdaad gebruik om hulle dwelmgewoontes te bevredig.

In Suid-Afrika lyk dit asof daar ‘n oneweredige groot getal jong mans is, wat bereid is om

hulle tot misdaad te wend, dikwels gepaardgaande met hoë vlakke van geweld, om hulle

materiële behoeftes te bevredig. Baie raak ook betrokke by gewoontegeweld weens ‘n

wanopvatting oor hulle manlikheid, of om woede en frustrasies te lug teenoor ‘n

gemeenskap wat, hulle reken, hulle in die steek gelaat het.

Teorieë oor die geweldskultuur redeneer dat die uitwerking van apartheid, gepaardgaande

met jare van politieke geweld, en die voortdurende blootstelling aan geweld in die huis en

omgewing, ‘n vernietigende kultuur laat posvat het. Dit beteken dat Suid-Afrikaners

468

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!