01.05.2013 Views

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1.1 INLEIDING

HOOFSTUK 1

ALGEMENE OORSIG VAN DIE STUDIE

Daar is al vir ‘n geruime tyd die behoefte om die gehalte van die onderwys te

verbeter. Hierdie belangstelling het veroorsaak dat heelwat oorsese lande

hulle takseringsisteme verander het ( Harris, 2000:1 ). Die hoofdoel van

hierdie sisteme is om die kwalitieit van onderrig te verbeter.

Op die oog af is taksering ‘n relevante manier om professionele en

heelskoolontwikkeling te bewerkstellig. Hierdie taksering, moet egter deel

vorm van die opvoedersontwikkelingprogram en die skool se aktiwiteite as

geheel.

1.2 AGTERGROND

Gedurende die 1970’s, was dit duidelik dat die “top-down” benadering by

skole nie meer haalbaar was nie. Volgens Hopkins ( 1996 : 59-62) het van die

onderwyskundiges besluit op die plan van strategiese beplanning, gelyke

deelname van mag asook die wil om ‘n sukses van die onderwys te maak.

Die konsep van “gehaltebestuur” was na 1994 in skole geopper. Gedurende

hierdie tydperk het die Onderwysdepartement kopskuiwe oor nuwe wetgewing

m.b.t. beplanning en bestuur van die onderwys gemaak. Gedurende Februarie

1996, het die Minister van Onderwys, Professor Sibusiso Bhengu, ‘n taakspan

saamgestel om onderwysbestuur te ondersoek (Task Team on Education

Development, 1996 : 12). Hierdie span moes haalbare voorstelle maak oor

hoe om die gehalte van die onderwysbestuur te verbeter. Dit was dus toe die

voorloper vir die gehaltebestuur.

1

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!