01.05.2013 Views

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

transformasie kan plaasvind, die kultuur waarin die individu fungeer,

eers in berekening gebring moet word. Hargreaves (1998:129) se

gevoel is ook dat die kultuur wat in die organisasie heers, tog die

gedrag van indiwidue in die organisasie bepaal.

Hyde (2000:170) beweer dat die organisatoriese kultuur baie keer

beskryf word as gedeelde mites, visies en geloof wat oor die jare heen

deel van almal geword het. Hyde (2000:181) noem verder ook dat

hierdie kultuur wat in ‘n organisasie heers, sentraal staan vir die sukses

van ‘n takseringstelsel, al dan nie. Indien lede van ‘n organsiasie

alreeds sukses behaal het met sekere veranderinge in hul organisasie,

sal die toevoeging van die taksering ook suksesvol wees in so ‘n

organisasie.

Cohen & Brand (2001:134) maak die stelling dat die taksering van

opvoeders mettertyd onsigbaar in ‘n organisasie behoort te word en dat

die verantwoordelikhede van taksering alle opvoeders s’n word.

2.4.6 Eweknie-evaluering

Good & Brophy (2000:175) se gevoel is dat samewerking tog

belangrik is, daarom sê hulle dat ‘n opvoeder sy werk vir iemand

anders kan gee om te evalueer. Op so ‘n manier reflekteer iemand

anders oor sy werk. Dempster (2000:37) is ook ‘n voorstander van

hierdie manier om professionele groei te bevorder, en voel dat

opvoeders hul werk onderlings moet uitruil. Dit dien dan ook as ‘n

bydraende faktor tot professionele groei en aanvaarding van

opbouende kritiek van jou eweknie.

Wragg (1987:2) voel ook dat ‘n sekere mate van gebondenheid

aangehelp word deur eweknie-evaluering, sodat kollegas nader na

mekaar beweeg en dat ‘n opvoeder dus nie verwerp voel nie.

Opvoeders moet voel dat kollegas werklik in hulle belangstel en vir

mekaar omgee. Goddard & Emerson (1993:5) voel ook dat

29

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!