01.05.2013 Views

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2.2.4 Bevordering van interaksie tussen lede

Takseringsisteme bevorder die interaksie tussen kollegas, wat die

volgende positiewe uitwerking het :

Good & Brophy (2000:481) beweer dat wanneer opvoeders klaskameronderwys

met mekaar bespreek, hul eie onderrigmetodes verbeter.

Quinlan & Davidoff (1997:2) stem saam met hierdie siening van

gesprekvoering, wat hulle dan sosiale interaksie tussen kollegas noem.

Volgens Quinlan & Davidoff (1997:4) moet nuwe houdings aangeleer

word wat benodig word om taksering tot sy reg te laat kom , nl.

Die opvoeder moet kan reflekteer oor dit wat hy doen;

Die taksateur moet vaardighede aankweek om regverdig te kan

takseer; en

Die bestuurders van organisasies moet vaardighede aanleer om

minder outoritêr op te tree, om sodoende kollegiale

verhoudings te verbeter.

Quinlan & Davidoff (1997:4) beklemtoon ook dat om hierdie kultuur

van leer tussen al die rolspelers te laat plaasvind, ongelukkig tyd sal

neem. Alle probleme sal nie oornag verdwyn nie.

Goddard & Emerson (1993:13) voel dat indien ‘n opvoeder op sy eie

werk, hy nie bewus kan wees van sy tekortkominge nie. Hulle

(1993:16) voel verder dat ‘n mens slegs kan groei deur ondersteuning

van ander. Volgens Dempster (2000:37), is gehaltebestuur (die Suid-

Afrikaanse weergawe daarvan) ‘n strategie om professionele en

persoonlike groei te bevorder.

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!