01.05.2013 Views

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

aksieplanne word uitgewerk. Ook word moontlike antwoorde

vir probleme wat sou opduik, bespreek;

• Fase drie – “... an action plan ...”. Alles moontlik word hier

gedoen om verandering so effektief moontlik te laar geskiet.

Leermateriale en hulpbronne moet in hierdie fase ontwikkel

word; en

• Fase Vier – “... an integration phase ...”. Hier word

veranderinge met die nodige hulpstrukture geïntegreer.

Met die verandering van ons sisteem na GGBS, het die Departement

ongelukkig nie hierdie belangrike beginsels in ag geneem nie, wat

sodoende onsekerhede aangehelp het. GGBS was geïmplimenteer

sonder dat fase drie en vier heeltemal in plek was.

2.4 OPLOSSINGS MET BETREKKING TOT TAKSERING VAN

OPVOEDERS

2.4.1 Inleiding

Poster & Poster (1993:79) en Middlewood & Lumby (1998:80) se

gevoel is dat geen enkele sisteem van taksering al die potensiële

voordele sal kan meebring nie. Dit impliseer dus dat verskillende

teoretiese perspektiewe m.b.t. die gebruik van taksering in plek gestel

moet word om opvoeders professioneel te laat groei.

In hierdie gedeelte word gekyk na die oplossings waardeur die

probleme met takseringsisteme aangespreek kan word, om sodoende

taksering meer doeltreffend te maak.

23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!