01.05.2013 Views

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Verbetering van onderwys en leer;

• Groter bevorderbaarheid vir werknemers;

• Meer werksbevrediging;

• Die bevordering van kreatiwiteit; en

• Die motivering om weer te gaan studeer.

Enige leier moet dus bewus wees van hierdie aspekte en moet

sodoende sy span lei om hierdie doelwitte uit te leef. Dit sluit aan by

April, Macdonald & Vriesendorp (2003:1) wat sê dat leiers geforseer

moet word om aan te pas by veranderde tye om sodoende ‘n sukses van

verandering te maak.

2.3 PROBLEME MET DIE TAKSERING VAN OPVOEDERS

2.3.1 Inleiding

Mitchell & Sackney (2000:17) beweer dat die belangrikste element by

enige gemeenskap, die mens is. Ons as mense staan dus sentraal in die

leerkultuur wat geskep word. Volgens Mitchell & Sackney (2000:17)

hang elke persoon se persoonlike vermoë af van sy persepsies, geloof

en praktiese ondervinding wat hy deur die jare opgebou het. Hierdie

persepsies of aannames moet eers, volgens Lambert et. al (1995:36),

weggedoen word mee, voordat ‘n mens werklik kan vernuwe.

Jongbloed skryf in Die Burger van 8 November 2003, dat die volgende

probleme wat t.o.v. taksering van opvoeders opgeduik het, vooraf

opgelos kon gewees het :

Opvoeders was nie gereed vir die verandering nie, weens

ongenoegsame opleiding; en

Die skielike ommeswaai na die nuwe stelsel voordat die nodige

hulpbronne in plek gestel kon word.

17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!