01.05.2013 Views

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hulle beweer dat indien opvoeders betrokke is by die besluitneming,

hulle waarde heg aan hulle betrokkenheid en hulle sodoende belangrike

bydraes tot die organisasie kan maak. Hulle voel dus dat die SOS,

SBL (sien lys van terme) en die ander personeellede, ‘n gesamentlike

besluit oor personeelontwikkeling moet neem.

Volgens Rebore (2001:38) is beplanning ‘n algemene verskynsel by

alle menslike ondervindinge. Sy argument is dat voor ‘n indiwidu op ‘n

reis sou gaan, hy eers sou wou weet waarheen hy op pad is en wat die

beste manier is hoe om daar te kom. Die huidige posisie van die skool

sou dus as vertrekpunt dien om toekomstige ontwikkeling te bepaal.

Hierdie selfde siening word deur Bradley (1991:6) weerspieël wanneer

hy verklaar dat die bestuur van die skool ‘n duidelike uitkyk moet

openbaar oor die huidige posisie voordat personeelontwikkeling beplan

word.

Om personeelontwikkeling te bepaal, stel Bradley (1991:17) sy proses

van ontwikkeling soos volg saam :

( 5 ) Wat doen ons as organisasie ?

( 1 ) Na wat moet ons as organisasie kyk ?

( 2 ) Waar is ons as organisasie nou ?

( 3 ) Waar wil ons graag wees ?

( 4 ) Hoe kom ons daar ?

Aangepas uit Bradley ( 1991:17)

33

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!