01.05.2013 Views

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ondersteuning, vaardighede opskerp, onderrigtegnieke vernuwe en

professionele groei laat plaasvind. Elke jong opvoeder het so ‘n kloppie op

die skouer nodig vir voortreflike en uitstekende werk. As niemand sy klas

besoek nie, sal niemand weet dat die opvoeder groot potensiaal het wat net

wag om ontsluit te word nie.

Aan die ander kant was my persoonlike gevoel ook dat die takseringsisteem,

indien reg bestuur, vir opvoeders geweldig van nut kan wees, veral met

betrekking tot professionele ontwikkeling.

1.4 PROFESSIONELE KONTEKS

As ‘n GGBS-koördineerder, was ek, veral aan die begin van 2004, nou

gemoeid met die skool se opvoeders. Dit was dus opvallend hoeveel

opvoeders, beide intern en ekstern, oorweldig was deur al die veranderinge

wat plaasgevind het. Baie van die opvoeders was in die duister oor wat van

hulle verwag word a.g.v. die Onderwysdepartement se gebrek aan die

beskikbaarheid van kenners vir opleidingsdoeleindes.

As koördineerder, was daar ‘n verwagting dat ek opleiding aan die opvoders

moes gee, terwyl ekself ook onseker was oor wat van ons as opvoeders verwag

word. Gedurende hierdie tydvak was die moraal van die opvoeders besonder

laag.

1.5 DOEL VAN DIE STUDIE

Die doel van hierdie navorsing was om te bepaal of die GGBS as ‘n stelsel,

met taksering as ‘n meetinstrument, professionele groei van opvoeders in die

twee skole in Mosselbaai enigsins verbeter het.

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!