01.05.2013 Views

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2.2.6 Eweknie-evaluering

Campbell, Kyriakides, Muijs & Robinson (2004:126) voel dat

eweknie-evaluering baie belangrik vir die getakseerde is. Op hierdie

manier kan die getakseerde terugvoering kry en sy toekomstige

ontwikkeling beplan om sy/haar doelwitte te bevredig. Volgens Bubb

& Hoare (2001:26) kan geen individu in isolasie werk nie. Hulle

(p.28) voel dat besprekings en vergelykings van werk, die gehalte van

die werk kan bevorder.

Volgens Campbell et. al (2004:126) is bevoegdheidsassessering en

ontwikkeling deel van die getakseerde se ontwikkelingsbehoeftes,

maar dit is ook ingestel om ‘n meting te kan doen. Volgens Goddard

& Emerson (1993:4) stel ‘n sisteem eweknie-evaluering, die

getakseerde in staat om uiting aan sy frustrasies te gee en oor die

struikelblokke wat sy effektiwiteit belemmer, te verduidelik. Dempster

(2000:3) noem ook dat hierdie tipe taksering gebreke kan blootlê, maar

dat dit ook gebruik kan word om verbetering aan te help.

Eweknie-evaluering vorm dus ‘n baie belangrike hoeksteen om

ontwikkeling van opvoeders te bevorder.

2.2.7 Effektiewe opvoeders

Die doel van die takseringsisteem vir opvoeders is om die effektiwiteit

van opvoeders te bevorder. Die vraag is nou hoe hierdie effektiwiteit

gemeet kan word.

Wragg (1987:5) vra die volgende vrae oor effektiewe opvoeders :

Is dit slegs dit wat leerders kan inneem en wat hulle kan

weergee wat ‘n opvoeder effektief maak, of;

Is die werklike toets slegs die goedkeuring deur die persone wat

hom/haar kom beoordeel wat bepaal of hy/sy ‘n effektiewe

opvoeder is?

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!