01.05.2013 Views

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Vir die leierskap om werklike probleme aan te spreek, moet hulle ook

Fullan (1997:24) se idee in gedagte hou dat verandering nie oornag sal

plaasvind nie, maar slegs die begin van ‘n reis is. Die leierskap kan

ook die volgende van Morrison (1998:15) in gedagte hou : “... change

concerns people more than content.” In die opvoeding is dit belangrik

om dit in gedagte te hou leierspanne, want ons as mense moet as

“change-agents”, optree.

Mitchell & Sackney (2000:47-49) doen die volgende aan die hand wat

vrugtevol deur die leierskap aangewend kan word, veral m.b.t.

negatiewe opvoeders:

Stel dit duidelik dat elkeen se insette waardevol is;

Moenie kollegas se idees ignoreer nie;

Moenie kollegas in die rede val nie; en

Tree te alle tye konsekwent op.

Om kollegas se vertroue te wen, stel hulle die volgende voor:

Eerlikheid;

Eerbaarheid;

Openheid / deursigtigheid;

Omgee vir mekaar;

Betroubaarheid; en

Mededeelsaamheid.

Ek voel dat goeie leierskap, veral m.b.t. die oplos van probleme, ‘n

meer demokratiese benadering moet aankweek. Leierskap kan meer

klem lê op konstruktiwistiese leiereienskappe, wat ‘n meer

demokratiese benadering is. Hier dink ek veral aan Robbins

(1997:391) se twee demokratiese style, nl :

- demokraties-raadplegend (consultitive ) en

- demokraties-deelnemend (participative ).

Dubrin (1998:67) se “Walking the talk” en Mitchell & Sackney

(2000:18) se “espoused theory” en “theory-in-use”, loop parallel.

37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!