01.05.2013 Views

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bubb & Hoare (2001:19) voel sterk dat die klaskameratmosfeer deur

eksterne meting beïnvloed kan word sodat daar nie werklik ‘n getroue

meting gedoen kan word nie. Hulle (p.49) beweer ook dat observasie

in die meeste gevalle baie stresvol vir die taksateur en getakseerde kan

wees.

Volgens Quinlan & Davidoff (1997:1) kom die negatiwiteit met

betrekking tot klaskamerobservasie in Suid-Afrika al ‘n lang pad, veral

met die vorige stelsel waar formele inspeksies per skool gedoen is.

Hierdie tipe inspeksies het ‘n negatiewe beeld aan klasbesoeke

gekoppel. Good & Brophy (2000:122) voel ook dat klaskamerbestuur

een van die komplekse en moeilikste aspekte van die onderwys is.

Hierdie aspekte, volgens hulle (p.122) moet deur die opvoeder oor jare

aangeleer word indien hy suksesvol in die klas wil wees om werklik ‘n

indruk op die taksateur te maak.

2.3.2.2 Klaskamerobservasie deur lynbestuurders

Wragg (1987:62) voel dat die taksateur nie altyd op hoogte met die

vakkennis is nie. Hierdie gebrek aan vakkennis kom somtyds te

voorskyn wanneer die getakseerde hulp van die taksateur verwag.

Dempster (2000:3) voel dat taksering te outoritêr en hiërargies is waar

die “top down” manier gevolg word waar die prinsipaal die adjunkprinsipaal

besoek en die weer die departementshoofde besoek, wat

weer op hul beurt die posvlak 1 opvoeders besoek. Hy gaan voort deur

te beweer(2000:3) dat die tipe taksering slegs daar is om opvoeders se

tekortkominge te identifiseer. Volgens Wragg (1987:15) is die

superior-ondergeskikte taksering (superior-subordinate) die logiese

manier om taksering te doen. Hy voel egter ook dat op sekere stadia,

die superior nie oor die nodige spesialiskennis sal beskik om die

takseerde van hulp te wees nie. Dempster (2000:30) voel ook dat

departementshoofde alleen, veral in laerskole, nooit werklik taksering

tot sy reg sal laat kom nie. Hy verklaar voorts ook dat opvoeders nie

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!