01.05.2013 Views

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3.1 Inleiding

HOOFSTUK 3

EMPIRIESE STUDIE/PROSES

My primêre mikpunt met hierdie navorsing was om eerstehandse

ervaring op te doen met betrekking tot opvoeders se ervaring met die

GGBS. Heelwat informele gesprekke en semi-gestruktureerde

onderhoude is met verskeie opvoeders gevoer. Twee keer was

vraelyste ingevul, een aan die einde van 2004 (Aanhangsel B), en die

tweede aan die begin van 2007 (Aanhangsel C). By die vraelyste het

ek my ook laat lei deur Strauss & Corbin (1998:74) se siening dat

vraelyste primêr gebruik moet word om informasie te versamel.

3.2 Navorsingstradisie

3.2.1 Inleiding

Gedurende die versameling van data, was daar veral van vraelyste,

semi-gestruktureerde onderhoude en informele gesprekke gebruik

gemaak. Hierdie metodes was slegs gerig op opvoeders by die twee

skole waar my navorsing gedoen is. Ek gee onderwys aan een van

hierdie twee skole. Die keuse vir die gebruik van die buurskool, is

bepaal deur die feit dat albei skole dieselfde sosio-ekonomiese

probleme ervaar. Die belangrikste metode van data-invordering was

die vraelys wat ook die belangrikste meetinstrument gevorm het. Ek

het ook my eie vraelys opgestel om die eenvoudige rede dat ek nie ‘n

geskikte een kon kry nie.

3.2.2 Kwantitatiewe navorsing

Collins, Du Plooy, Grobbelaar, Puttergill, TerreBlanche, Eeden, Van

Rensburg en Wigston (2000:90) voel dat die kwantitiewe benadering

39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!