01.05.2013 Views

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hulle (p.19) voel dat die opvoeder professionele eienskappe en

onderigvaardighede na die klaskamer bring om leerders te bemagtig.

Die leerders op hulle beurt moet sorg dat die klaskameratmosfeer van

so ‘n aard is dat onderrig kan plaasvind. Hierdie drie eienskappe dien

as ‘n samebindende faktor om die effektiwiteit van ‘n opvoeder te

meet.

Solmon & Schiff (2004:50) het ook, soos Bubb & Hoare, 3 elemente

wat hulle voel op effektiwiteit toegepas kan word, nl :

Watter insette die opvoeder na die klaskamer bring;

Opvoeder se gedrag in die klaskamer; en

Die leerders se uitkomste en die opvoeder se aandeel hierin.

Solomon, aangehaal deur Solmon & Schiff (2004:61), voel weer dat

die volgende sewe eienskappe ‘n effektiewe opvoeder bepaal :

Selfkritiese refleksie;

Passie en geesdrif;

Vaardighede;

Diepere kennis op sy vakgebied;

Morele houding;

Lidmaatskap in ‘n leergierige gemeenskap; en

Impak op die leerders.

Bigler, gesiteer deur Solmon & Schiff (2004:72), voel weer dat

effektiewe opvoeders die volgende eienskappe moet besit :

Potensiaal om te verander;

Professionalisme;

Inspirasie en passie vir die onderwysberoep;

Akademiese bekwaamheid; en

Opvoedkundige leierskap.

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!